Month: September 2019

Pyn en Inflammasie II

Verstaan Pyn en Bestuur jou Chroniese Inflammasie natuurlik. Wat is Inflammasie? Inflammasie is ‘n kondisie waar jou liggaam teen iets veg en baklei. Om die virus, bakterie, fungi of wat dit ook al is, ter wille van jou algehele gesondheid te onderdruk. Inflammasie kan ook ontstaan weens kneusplekke en beserings. Inflammasie kan ook ontstaan weens …

Pyn en Inflammasie I

Inleiding Inflammasie is ‘n natuurlike reaksie van die immuunstelsel om skade wat toksienes en ander skadelike mikrobe te verhoed. Hierdie natuurlike reaksie van die immuunstelsel poog om; die “skadelike agent” of vreemde organismes en hul skadelike vermoëns te neutraliseer, te dood, uit te skakel of te beperk. In dieselfde aksie, om die proses van “sel …

Withania somnifera (Ashawagandha)

Ashawagandha in die Pierre@ Ecohealth Gewigsverlies Program. Inleiding; In die afgelope skrywes is daar gefokus op die rol wat stres speel in persone wat gewig optel. daar is deurlopend daarop gewys; Watter rol inflammasie speel en watter skadelike rol kortisol speel. Watter rol leptien en leptienweerstandigheid speel, wyl leptien in werklikheid as die “maermaak hormoon” …

Kortisol: Die Rol van Byniere by Gewigsverlies

Agtergrond Word die kwessie van stres (kortisolvorming) in ‘n gewigsverliesprogram nie aangespreek nie, kan sodanige gewigsverlies program geen substansie hê om te bestaan nie. Daar kan min tot geen kans wees, tensy dit ontwatering behels, dat so program in die studies enige langtermyn sukses kan hê nie.   Studies oor faktore wat aangespreek word in …

Gewigsverlies 2: Leptienweerstandigheid en Glycyrrhiza glabra of “Liquorice root.”

Inleiding: Die skrywe beskryf die eerste van enkele kruie wat bepaalde funksies moet verrig in die reeks vetverliesprodukte. Dit skrywe moet saam met ander artikels oor produkte gelees word wat die afgelope tyd geplaas is oor gewigsverlies. Om gewig te verloor is vir sommige ‘n bitter swaar lewenservaring en in wese ‘n erge stryd en lyding. …

Pierre @ Ecohealth Gewigsverlies: 1-Ghrelien

ir ‘n vreemde rede dink mense wat gewigsverlies wil bevorder, dat hul antwoord in skadelike chemiese en ook vinnige onnatuurlike middels geantwoord lê.

Kortisol en Inflammasie by Gewigsverlies

Kortisol, Stres en ander Faktore. Daar is ‘n belangrike rolspeler wat waarskynlik in gewigsverlies heeltemal ignoreer word. Dit is die kwessie van stres en die afskeiding van kortisol. Meeste degeneratiewe siektetoestande word gedryf deur stres. Wat op sy beurt ontaard in subkliniese of kroniese inflammasie. Wanneer inflammasie kronies word, word dit gewoonlik ‘n erge siekte …

Deel 1: Gewigsverlies: Leptienweerstandigheid

Kruie 1 van 3. Glycyrrhiza Glabra Die funksie van die hormoon “Leptien” moet mooi verstaan in jou stryd met gewig. Jy kan nie leptien inneem nie. Leptien word deur jou vetselle vervaardig. Nie deur die brein of byniere of skildklier nie.  wat jou beskerm teen verhongering wat vir een of anmder biologiese rede verdwaald geraak …

Hardlywigheid en Nasorg se Belangrikheid

Hardlywigheid-Purgasie Oorweeg gerus die volgende natuurlike metode. Dit vervang NIE enige ander professionele mediese opinie nie. Vorige dag Neem sowat 2 liter water gedurende die dag in Neem met slapenstyd 2-4 eetlepels aptekersparaffien/Liquid paraffien Dit word nie deur die dermkanale opgeneem nie, maar smeer net die dermkanale Oorweeg ook om 2 lemoene (VIT C) of …

Dreineringorgane of Sisteme van die Liggaam

Daar is ‘n belangrike verskil tussen “dreinering” en detoks of ontgifting Inleiding. Nog nie een van die mense wat hier ingekom het, of wat ek die vraag voor gevra het wat uitdagings het met die maag of kolon, gewigsverlies, kroniese sinus, allergieë, slaaploosheid en veral aknee en velprobleme het, kon my die een van die …