Katter vervaardig self touriensuur, moet daarom rouvleis met bene inkry

In my navorsing vind ek al hoe meer studies wat daarop dui dat nie net algemene gesondheid nie, maar dat daar ‘n korrelasie is tussen probiotiese bakteriese gesondheid in die spysverteringskanaal en depressie, AHDH by kinders  en ander toestande van geestesgesondheid. Al hoe meer studies wys op die verband van gewigsverlies, veral maagvette wat deur …

Inleiding Kollageen is waarskynlik die proteïen wat die meeste in die liggaam voorkom en waarskynlik 30% van die proteïene in ‘n liggaam verteenwoordig.  Moderne tegnieke soos die hidrolisering van kollageen, (die verbreking of afbreking van sy natuurlike vorm), het meegebring dat kollageen meer bio-opneembaar is vir funksies in en vir weefsel in die die liggaam. …

Natuurlike manier om lewer te detoks. Vele begryp nie die belangrikheid van die lewer en hoe om byvoorbeeld “Fatty Liver” af te breek en die lewer natuurlik te detoks nie. Detoks jou lewer gereeld, ten minste 1 x ‘n week. Jy kan dit ook elke dag doen. Hierdie is ‘n saamgestelde mengsel vanuit 27 verskillende …

What is Carbohydrate-Derived Fulvic Acid Carbohydrate-Derived Fulvic Acid (CHD-FA™) is an internationally-patented, safe, non-toxic, water-soluble and heat-stable active ingredient for use in food, health supplements and medicines. It is a new, pure and uniform version of an ancient ingredient from nature – environmental fulvic acid.  Ask yourself why people take mud baths? It is because …

Verstaan Pyn en Bestuur jou Chroniese Inflammasie natuurlik. Wat is Inflammasie? Inflammasie is ‘n kondisie waar jou liggaam teen iets veg en baklei. Om die virus, bakterie, fungi of wat dit ook al is, ter wille van jou algehele gesondheid te onderdruk. Inflammasie kan ook ontstaan weens kneusplekke en beserings. Inflammasie kan ook ontstaan weens …

Ashawagandha in die Pierre@ Ecohealth Gewigsverlies Program. Inleiding; In die afgelope skrywes is daar gefokus op die rol wat stres speel in persone wat gewig optel. daar is deurlopend daarop gewys; Watter rol inflammasie speel en watter skadelike rol kortisol speel. Watter rol leptien en leptienweerstandigheid speel, wyl leptien in werklikheid as die “maermaak hormoon” …

Agtergrond Word die kwessie van stres (kortisolvorming) in ‘n gewigsverliesprogram nie aangespreek nie, kan sodanige gewigsverlies program geen substansie hê om te bestaan nie. Daar kan min tot geen kans wees, tensy dit ontwatering behels, dat so program in die studies enige langtermyn sukses kan hê nie.   Studies oor faktore wat aangespreek word in …

Vele mense kla oor hul honde se slegte asems. Hier is ‘n paar goed om in gedagte te hou wyl ons almal wat al by ‘n tandarts was weet, skadelike bakterie begin in die mond en stop nie daar nie. Slegte bakterie penetreer die tandvleise, beland in die longe en bloedstroom, die lewer en die …