Month: December 2018

MASTITIS: MELKKLIERE van TROETELDIERE

Vele vrae onstaan rakende troeteldiere wat mastitus ontwikkel. By plaasdiere is dit ‘n algemene voorkoms, veral daar waar vlieë nie onder beheer gebring word by varke en melkbeeste nie. Vroue veral is bekend met ontsteking in die melkkliere van die bors. Die waarheid is, mans kan ook mastitus ontwikkel. So ook babas. Dit is normaal …

Blommetjie Mieks 1

Die huidige Blommetjie Mieks, asook die verbeterde een wat hopelik vroeg in 2019 vrygestel gaan word, is ‘n 100% natuurlike blomolie mengsel van natuurlike chrysantium plante (wat in die volksmond as asters en soms asNamakwalandse daisies beskrywe word. Die plantgroepe in die crysantium familie word eers gedroog en vandaar word die olie uit die blom …

Blousel as raad se gevare

BLOUSEL – DIE SISTEMIESE GEBRUIK Blousel staan ook bekend as “blue vitriol” ( blou vieterjoel) en “blue stone”. Die aktiewe bestanddeel in blousel is kopersulfaat. Daar is werklik ‘n wrede outydse geloof dat blousel, wat ook vir die bleik van klere gebruik word, skadeloos is wanneer dit vir n dier ingegee word. Dit vernietig die …

Waarom vet of kaings in die dieët

Primêre vitamiene word in die Literatuur beskou as Vitamien, A, D, E, K, C en Vitamien B Kompleks.Van hierdie groepe vitamien is Vitamien A, D, E en K “fat soluble” of vetopneembare vitamiene, wyl Vitamin C en B Kompleks wateropneembare vitamiene is. Die vetopneembare vitamiene word in spesiale vetselle gestoor, wat “lipocytes” of liposiete genoem …

Free Radicals 2: Bentonite and Kaolin

Introduction Antioxidants in Literature are one of the solutions to get rid of naturally produced free radicals. Well known natural antioxidants can be attained from well-planned diets, that include various fruits and vegetables. Herbal teas like rooibos, green tea, honey bush, spices such cayenne pepper, ginger, turmeric, pepper, cinnamon and others are also known as …