Month: May 2018

Die behandeling van wonde en sere

Inleiding (Onder geen omstandighede is hierdie bedoel om mediese behandeling van enige aard te vervang nie en mag ook nie so gesien word of toegepas word nie. Geen verantwoordelikheid word geneem vir onkundige toepassing van die skrywe nie) Die wetenskap van “Diffusie” en “Osmose” word gebruik om om septiese wonde en sere mee te behandel. …