Month: March 2019

Slange -Snakes

Daar is veel meer tot slange as wat die verwoestende Bybelse oordeel van slange is. Is ‘n wonderlike biologiese kreatuur met soveel ondersteunende wetenskap dat dit jammer is dat mense nie hierdie ongelooflike rol, wetenskap en bydrae tot mens en dier se veiligheid wil verstaan nie. ‘n Kort skets oor SA slange van belang!

Sweet by mense

Mense wat ‘n oormatige sweetklier-afskeiding ervaar, moet nie sommer net enige pil of raad aanvaar wat mense op Sosiale Media sonder toetsing aanbeveel nie. Verkeerde medikasie gaan 99% van die kere ‘n immuunrespons veroorsaak en waarskynlik tot nog meer sweet as reaksie gaan hê. Primêre Hiperdriosis  Wanneer sweet geen onderliggende mediese oorsaak het nie, word …