Month: December 2016

Bosluisluiskoors en Bosluisbytkoors

Die wetenskaplike name vir die bosluisspesies wat aan honde voorkom, naamlik; Bosluiskoors en Bosluisbytkoors Die bosluise wat die meeste skade op honde en katte veroorsaak is Haemaphysalis elliptica of geelhondehok bosluis en Rhipicephalus sanguineus of die hondehokbosluis. Bosluiskoors word ook galkoors of “Babesia canis”  word deur beide van die bosluisspesies oorgedra. Die bosluisspesie Rhipicephalus sanguineus of hondehokbosluis, dra bykomend …

Moontlike raad vir klappers en ander geraas.

Allergex of Phenergan 10 mg pille – klein en medium honde 1 x Allergex; Medium en groter honde 1-2 Allergex tablette Maak fyn en smeer in mond/kieste, moenie verdoesel in vleis f ander mediums nie. – vir maksimum 3 dae indien nodig. Werk op 1 pil vir elke 10kg gewig. Rescue druppels – smeer 3-4 …

UITSTULPING VAN DIE TRAANKLIER of “CHERRY EYE”

UITSTULPING VAN DIE TRAANKLIER of “CHERRY EYE” Traankliere van honde spring gereeld uit. Soos die foto’s op die blad wys, is dit op die onderste ooglid gesetel. Die produksie van trane en die dreinering daarvan is ‘n noodsaaklike funksie ooggesondheid en veral vir die buitekant van die oog. Traankliere in die oogkas (lakrimale of Harder …

Vlooie

Vlooie Daar is ongeveer 1800 vlooi en vlooisubspesies in die Literatuur beskryf. Min van hulle is egter van menslike gesondheid of veeartsenykundige belang. Die vlooie wat wel van ekonomiese belang is word in die volgende twee groepe gegroepeer Lyf of nesvlooie. Die vlooi beweeg baie vinnig deur die vere of hare van n dier. Hulle …

Blousel as Medisyne in Dieregesondheid

Poisoning of Pets

Dust Mites – Stofmyte in huise

Die redes en oorsake waarom honde en katte in die huis urineer.

URIENE en REUKSINTUIE van HONDE en KATTE (Met spesifieke verwysing na honde, omdat hul reuksintuie soveel beter as die van katte is. Die beginsels bly maar dieselfde, want katte herhaal hulself baie graag op matte. Om die gedrag te verstaan, moet die rede/motivering en inspirasie daaror verstaan word. Inleiding Die Pierre@Dieregesondheid Facebook blad het vele …

Toksoplasmose en katte

  Inleiding Vroeër jare het medici swanger vroue aanbeveel om hul katte liewers te laat uitsit tydens swangerskap, om te verhoed dat hul toksoplasmose tydens swangerskap opdoen. Die Wetenskap het uiteindelik bewys om katte aan te hou verhoog nie noodwendig die risiko van besmetting nie. Dit sou n ramp gewees het as daar nie huis …