Suksesvolle vertering begin by die kouproses in die mond gemeng met genoegsame speeksel.

Fournier’s Gangrene. Bacteria in the perianal area.

Agtergrond Amanda het geweldig gesukkel met swak bloedsomloop en waterretensie. Haar knieë was baie geswel van die vog en haar enkels en kuite was pers en vol seertjies van die swak bloedsirkulasie. Die linker knie was 2cm meer geswel as die regter knie, en die regterbeen se verkleuring was baie erger as die linker been. …

Diabetiese wondsorg kan suksesvol bestuur en behandel word met natuurlike produkte.

Skin care is a critical component in men and women. Here is what natural products did when there was no hope anywhere

Vaginale gesondheid

Inleiding Die openlike bespreking van natuurlike vaginale gesondheid is in die Suid-Afrikaanse konteks, is ‘n taboe onderwerp. Daar word nie daaroor gepraat nie. Die belangrikheid daarvan en die respek daarvoor, word dus nie bewustelik ontwikkel nie. Tog is dit die definisie van vroue se vrouwees. Hul vaginale anatomie en borste. Dit is die biologiese rede …

Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-immuunsiektes, hartsiektes, kanker, waterretensie. Byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.

Wanneer die spysverteringstelsel simptome toon van chroniese gas, opgeblasenheid, krampe, konstante naarheid en kroniese hardlywigheid, beteken dit metaboliese prosesse nie genoegsaam plaasvind nie en, dat daar onverteerde voedsel is.

Desember 2021 het my vel-uitslag begin. Eers op my bene, toe na ‘n paar weke het dit versprei na my hele lyf. Na vele dokters En ‘n oordosis Allergex, Texa en Kortisoon (wat gif is vir enige diabeet) per dag, is ek verwys na die “Allergy Clinic”. Toetse is gedoen en ek is gediagnoseer met …

On the 20th of July I got rushed to hospital after a hectic spider bite that infected my arm so badly that they had to do an emergency surgery the same day. I was in hospital for 10 days on an antibiotic drip and hectic painkillers. The doctors told me that I would have pain …