Month: October 2022

Diabetes: Toonwonde-Theuns Kuhn

Diabetes en voetwonde

Tjeme en Kroniese Urticaria.

Desember 2021 het my vel-uitslag begin. Eers op my bene, toe na ‘n paar weke het dit versprei na my hele lyf. Na vele dokters En ‘n oordosis Allergex, Texa en Kortisoon (wat gif is vir enige diabeet) per dag, is ek verwys na die “Allergy Clinic”. Toetse is gedoen en ek is gediagnoseer met …

Spider bite: Jeanelle or “Spider woman”

On the 20th of July I got rushed to hospital after a hectic spider bite that infected my arm so badly that they had to do an emergency surgery the same day. I was in hospital for 10 days on an antibiotic drip and hectic painkillers. The doctors told me that I would have pain …

Lupus: Sonet van Aswegen

Die behandeling van lupus met natuurlike produkte