Tag: detox

Zink en die Corona Virusse

Zink, en die Corona Virus Kortliks Die skrywe is gelaai met skakels in die Literatuur. Klink gerus daarop om die verwysende Literatuur ook te bestudeer.  Die skrywe is gedoen om ‘n hele belangrike klomp inligting maklik te verduidelik. Vir die gewone mens wat in vrees is.  Die skrywe is bedoel om te bewys dat daar …

Lewer Detoks

Natuurlike manier om lewer te detoks. Vele begryp nie die belangrikheid van die lewer en hoe om byvoorbeeld “Fatty Liver” af te breek en die lewer natuurlik te detoks nie. Detoks jou lewer gereeld, ten minste 1 x ‘n week. Jy kan dit ook elke dag doen. Hierdie is ‘n saamgestelde mengsel vanuit 27 verskillende …

Kandida Deel 2: Kandida Albicans

Candida albicans is the best studied and most prevalent of the human fungal pathogens

Vitamien B 1 tot B5: Deel 1

Ecohealth Badsout

Pierre @ Ecohealth Badsout Inleiding Vrye radikale verouder en vernietig die selle en organe van elke liggam en is besig 24/7, met die afbreek en veroudering van die liggaam wat verskeie kroniese siektetoestande veroorsaak.  Dit is die een enkele rede waarom daar elke dag aktief,  met betroubare kennis en insig oor die skades van vrye …

Vitamienes: Algemeen

Wat is Vitamienes Inleding  Stresfaktore, siektes, gejaagde lewe, lang werksure, te min oefening, vrye radikale in die lug en liggaam, vel, nael en haarsorg, ouderdomsfaktore en vinnige veroudering, gerief van gemorskos vereis ten minste een (1) gebalanseerde en genoegsame inname van al die minerale en vitamienes, asook spoorelemente wat die liggaam nodig het om siektes …

Die lewer en sy Belangrikheid

Inleiding: The lewer is die grootste orgaan in die liggaam. Sy belangrikheid word beklemtoon met die vele metaboliese funksies wat die lewer het. Die lewer is mens en dier se eie persoonlike chemiese verwerkingsaanleg. Dit filter sowat 30% van die liggaam se totale bloedvolume op elke gegewe minuut, waar dit skadelike stowwe opvang en verwerk …