Ek sukkel al 2 jaar verskriklike Lupus aanvalle op my vel.

Lupus is ‘n autoumuunsiekte waar jou imuunstelsel jou organe en “gewrigte” aanval. Erge inflammasie breek orals op jou lyf uit.

My hande, voete, heupe, was so pynlik dat ek soms in die oggende toilet toe moes kruip. Ek kon skaars my hande oop of toe gemaak het.

Ek het was so moeg! Tot my MOEG was moeg! Tot die dood toe moeg, my kopvel, gesig, nek, rug, skouers was vol sere.

Ek was moedoos en al wat die dokters vir my gee is gif!

Ja, gif! Kortisoon en malaria pille wat tot blindheid kan lei op langdurige gebruik. Ek het nogals gewonder of dit die moeite werd is om my sig te verloor net om nie meer pyn te hê nie.

Ek het die pille vir ‘n maand gedrink voor ek begin behoorlik navorsing gedoen het en met ‘n skok agter gekom dat ek eintlik dit toelaat dat dokters my stadium maar seker besig is om my lewe te verkort.

Ek het op Pierre van Niekerk se Echohealth se Blad op die internet afgekom.

Na sy suksestories gekyk en baie gewonder oor hom, want hy is nie ‘n dokter nie. Hy spog nie, beweer nie wonderbaarlike genesings nie, maak nie mediese bewerings nie en ook adverteer hy niks.

En, ek BAIE navorsing gedoen oor die “Autoimmune disease”.

En eendag toe al my my hoop en raad op is

En ek gewoon nie meer kon nie, het ek met ‘n groot gesukkel opgesukkel met die trappe daar na Pierre toe.

Met voete en hande wat pyn en brand, kopvel wat my wil mal maak en ‘n doodse moegheid wat ek vir niemand kan beskryf nie.

Wel, ek het my werk verloor gedurende die lockdown, geen geld, geen medies, maar ek moes net plan maak om na hom toe te kom en ook na myself en my eie gesondheid om te sien.

Ja, ek glo ook in die Here en glo ook daar is krag in gebed,

Maar die Bybel sê ook: My volk gaan ten gronde as gevolg van ‘n gebrek aan kennis! Jy kan nie jouself met chemiese goed vergiftig, en in dieselfde asem bid vir genesing nie!!!!

Toe begin ek by Pierre @ Ecohealth se begin

  1. Keto dieet
  2. Sny suiker en stysel uit, (dit is die eerste stap as jy ‘n autoumine siekte het)
  3. Engelsesout purgasie, ‘n grote een maal ‘n maand, op nugtermaag, met baie vloeistof agterna om als in my spysverteringstelsel uit te was, sonder om my ingewande te verdroog.
  4. 2 x Ecohealth magnesiumkapsules oggend en aand vir magnesiumaanvulling.
  5. Organiese appelasyn, 15 ml ogeend en aand om my maagsuur te stabiliseer met die “Mother” in,
  6. Ecohealth se 2 probiotika groepe probiotika kapsules, Bioworx en Umkhonto
  7. 500 ml tot 1liter kefir per dag wat ek self maak
  8. Water gedrink volgens my gewig. 15 ml per kg. (Dit is ‘n MOET om dit jou stap nr 2 te maak), om kontstant die afvalstowwe vanuit jou niere en lewer te spoel.
  9. Fulvic suur, vir minerale en suurstof en dit het my ongelooflik gehelp wanneer lusteloosheid en moegheid my oorval het
  10. Kollageen vir my pynlike selle en gewrigte
  11. Pierre se Mix vir die sere. Kyk maar self wat het die mengsel reggekry.

Dit is nou 2 maande sedert ek Pierre gesien het

En whala! Ek kan spring, ek kan hol. Ek kan dans, ek kan my hande gebruik.

Ek kan weer 4uur opstaan in die oggende sonder om moeg te wees en deur my dag hardloop sonder om te voel om neer te slaan van moegheid.

My sere is nou net letsels, geen sere meer nie. Na 2 maande gaan ek Dr toe om te vra of hulle my nie weer kan toets vir Lupus nie. Toe wil hy nie.

Hy sê ek het geen tekens van iemand wat Lupus het nie. Dit is dit!

Wel, ek voel goed, maar ek sal my graag tog laat toets, want ek glo nie dat dit ongeneeslik is nie.

Ek glo dis ongeneeslik as jy hulle gif drink, maar geneeslik as jy doen wat jy moet om na jou liggaam om te sien op die natuurlike manier.

Dankie aan Pierre en sy wonderlike produkte.

Watch this space!

Ek gaan nog bloedtoetse doen oor ‘n maand of wat, dan gaan julle weer van my hoor. Echohealth groete aan almal wat moedeloos is, wil ek sêdDoen wat jy moet doen om jou liggaam op te pas.

Jy is verantwoordelik vir jou eie siekte! Vir jou eie gesondheid. Voorkom dit.

2 Comments on “Lupus: Sonet van Aswegen”

Leave a comment