Month: June 2023

Suiker is toksies

Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-immuunsiektes, hartsiektes, kanker, waterretensie. Byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.