Month: March 2024

Pomelo’s se gesondheidsvoordele

Inleiding Pomelo’s is ‘n goed weggesteekte en natuurlike voedselbron wat vir verskeie redes in die medisyne weggepraat word. Inteendeel, vele bloedverdunningsprodukte noem in hul pamflette dat die gebruik van pomelo’s gevaarlik kan wees? Mens wonder maar net hoekom? Wat sê die Literatuur oor pomelo’s? Die Literatuur beskrywe pomelosap, in werklikheid die hele pomelo as een …

Fucoidan- Filmlagie op kelp

Wat is fucoidan? Fucoidan is ‘n komplekse polisakkariede (‘n suikermolekule) wat hoofsaaklik in spesies bruin seewier of kelp voorkom. Hierdie organiese verbinding (dit is die slymlagie op die seewier of seebamboesblare) speel ‘n sleutelrol in die plant se natuurlike beskerming sodat dit kan oorleef in die harde skommelende habitat van die see. Fucoidan was bestudeer …

Kort beskrywing van die kardiovaskulêre stelsel

Die vaskulêre stelsel is die spil waarom als in die biologie van ‘n lewende wese draai. Dit is in my beskeie opinie die een funksie van die liggaam wat se ongelooflike belangrikheid die minste verstaan of respekteer word. Alles wat mens inneem, soos in alles, alkohol, medikasie, voedsel, suikers, word in een of ander verwerkte …