Month: February 2019

Fulvic Suur (Acid)

A powerful anti-oxidant, Fulvic acid can donate or receive electrons based on the needs of the surrounding environment. Able to detox and provide nourishment with over 70 minerals and, is Nature’s most power heavy metal chelator.

Die lewer en sy Belangrikheid

Inleiding: The lewer is die grootste orgaan in die liggaam. Sy belangrikheid word beklemtoon met die vele metaboliese funksies wat die lewer het. Die lewer is mens en dier se eie persoonlike chemiese verwerkingsaanleg. Dit filter sowat 30% van die liggaam se totale bloedvolume op elke gegewe minuut, waar dit skadelike stowwe opvang en verwerk …

Suiker in wonde

Bakterie in wonde Goeie en skadelike bakterie word in die Literatuur beskrywe as eensellige organismes wat onder gunstige omstandighede baie vinnig kan vermenigvuldig.     Faktore van belang by bakterie  Is onder andere temperatuur, die Ph van die wond, suurstof, osmotiese druk en ook voedingstowwe. Bakterie, soos by alle ander vorms van lewe, is afhanklik …

Panado- Deadly for Cats

PANADO Paracetamol: Skin rashes and other allergic reactions may occur.  The rash is usually erythematous or urticarial but sometimes more serious and may be accompanied by fever and mucosal lesions.  The use of paracetamol has been associated with the occurrence of neutropenia, pancytopenia and leucopenia. Codeine: Codeine may be habit forming. Codeine may cause nausea, …