Month: August 2016

Noodhulp vir Troeteldiere

Pierre@Dieregesondheid Noodhulp vir Troeteldiere – sorg dat jy te alle tye die nodige voorraad vir ‘n noodsituasie het! 1. ABORSIE: Die inspuiting wat ‘n gedekte teef kan kry om ‘n ongewenste dragtigheid te beëindig is net verkrygbaar deur ‘n veearts en nie almal hou dit in voorraad nie. Voorkom vriendelik dat diere paar en dragtig …