Month: October 2020

Kort beskrywing van “Leaky Gut”

 “Leaky Gut” of “Lekkende Derm Sindroom” Die term beskrywe die deurlaatbaarheid tussen selle (enterosiete) in die dermwand. Enterosiete is daardie groep selle binne die dermwand (epiteelselle of villi) wat voedsel opneem. Hierdie voedsel kom deur die maag se funkie met maagsuur in die voedsel, beweeg verby die pankreas wat op sy beurt verskeie belangrike ensieme …