Month: January 2024

Die storie van Anel Janse van Vuuren:

Hier volg die storie van Anel Janse van Vuuren: Wat onder pleegsorg is by Renier Pieterse ‘n Mens wat verstandelik seergekry het. Ek tik hierdie storie vandag met baie, baie groot dankbaarheid in my hart, dankbaarheid wat woorde nie kan beskryf nie. Sy is verstandelik gestremd en sy sal vinnig vir jou sê “My naam …

Die skildklier en kelp

Inleiding.   Die skildklier is ‘n vlindervormige klier aan die voorkant van die basis van die nek. Dit is deel van die endokriene stelsel en  stel hormone vry wat metabolisme, breinontwikkeling en beengesondheid beïnvloed.  Die liggaam maak op belangrike hormone staat wat die skildklier moet produseer vir verskeie van sy metaboliese funksies. Wanneer die skildklier disfunksioneel …

Afdeling A: Erektiele Disfunksie Deel 1

EREKTIELE DISFUNKSIE: Deel 1 Inleidende Agtergrond Erektiele disfunksie is die onvermoë by mans om bloed suksesvol deur die bloedvatstelsel in die penis te kry, om ‘n ereksie te bewerkstellig en ook om dit lank genoeg te behou. Sonder die suksesvolle insypel van genoegsame bloed, sal geen ereksie bewerkstellig kan word vir normale penetrasie en seksuele …

Naeltjies of “Cloves”

Naeltjies se Medisinale eienskappe Naeltjies word al duisende jare oor die Asiatiese subkontinent gebruik. Nie net as ‘n spesery nie, maar ook as ‘n belangrike komponent in Ayurvediese Medisyne. Ayurvediese is oeroue natuurlike produkte met ‘n 5000 jaar geskiedenis. Produkte wat gemaak word uit speserye inheems aan lande in Oos-Asië. Naeltjies kom van ‘n immergroen …