Suksesvolle vertering begin by die kouproses in die mond gemeng met genoegsame speeksel.

Natuurlike Virusdodende Bio-Ensieme Inleiding Verskeie skadelike virusse bedreig mens en dier se lewe. Mense, onwetend skep weens hul vrees vir bakterie en virusse, met die toediening van skadelike harde dood-makende chemiese middels vol swaarmetale en vrye radikale, dooie habitatte in hul erf, huise en omgewings wat ideaal is vir die bakterie en virusse om in …

Chemical-free non corrosive poultry litter treatment for incredible ammonia, pathogen and odour control. Increases poultry health by forming a continuously working protective biological barrier. Substance Challenges in Chicken Houses Ammonia is a serious and continued challenge for poultry and the farmer. It’s corrosive to equipment and damaging to the environment. Conventional wisdom is to change …

Inleiding Inflammasie is ‘n natuurlike reaksie van die immuunstelsel om skade wat toksienes en ander skadelike mikrobe te verhoed. Hierdie natuurlike reaksie van die immuunstelsel poog om; die “skadelike agent” of vreemde organismes en hul skadelike vermoëns te neutraliseer, te dood, uit te skakel of te beperk. In dieselfde aksie, om die proses van “sel …

Hardlywigheid-Purgasie Oorweeg gerus die volgende natuurlike metode. Dit vervang NIE enige ander professionele mediese opinie nie. Vorige dag Neem sowat 2 liter water gedurende die dag in Neem met slapenstyd 2-4 eetlepels aptekersparaffien/Liquid paraffien Dit word nie deur die dermkanale opgeneem nie, maar smeer net die dermkanale Oorweeg ook om 2 lemoene (VIT C) of …

“Geaktiveerde houtskool is die produk aan enige persoon wat sukkel met diarree, gas, ’n spastiese kolon of voedselvergiftiging,”

BLOUSEL – DIE SISTEMIESE GEBRUIK Blousel staan ook bekend as “blue vitriol” ( blou vieterjoel) en “blue stone”. Die aktiewe bestanddeel in blousel is kopersulfaat. Daar is werklik ‘n wrede outydse geloof dat blousel, wat ook vir die bleik van klere gebruik word, skadeloos is wanneer dit vir n dier ingegee word. Dit vernietig die …

SPIROCERCA LUPI:  Die “stille moordenaar”  Spirocercosis word die toestand genoem wat deur die wurm “Spirocerca lupi” veroorsaak word.  Hierdie wurm lewe in die nodules van die oesophagus (ook genoem die “gullet”) wat ‘n gedeelte is van die hond se spysverteringstelsel, ‘n gedeelte tussen die maag en die mond. Nodules is klein gewassies wat natuurlik in …

Hoekom eet honde mis- Why do dogs eat poop?

Honde eet misvir klomp redes, maar as groot honde dit eet is dit gewoonlik n onderliggende ensiemtekort wat hul beleef, ook bekend as pankreatitis of dermabsorbsies wat nie baie goed is nie. Die pancreas skei ensieme af wat die die maag met vertering aanhelp. Die pankreas van honde skei dus ensieme af wat help met die …

Vele mense kla oor hul honde se slegte asems. Hier is ‘n paar goed om in gedagte te hou wyl ons almal wat al by ‘n tandarts was weet, skadelike bakterie begin in die mond en stop nie daar nie. Slegte bakterie penetreer die tandvleise, beland in die longe en bloedstroom, die lewer en die …