Month: June 2021

Nael en toonnael bakterie

Naelbakterie is ‘n nabye bron van skadelike bakterie, fungi en virusse wat teenaan die vel gehou word. Hul belangrikheid en rol in immuunonderdrukkende siektes word nie genoeg beklemtoon nie. Mense vat daagliks aan slymvliesareas soos die oë. neus, pubiese areas en ook mond met hierdie bron van besmetlike pataogene.