Naelbakterie is ‘n nabye bron van skadelike bakterie, fungi en virusse wat teenaan die vel gehou word. Hul belangrikheid en rol in immuunonderdrukkende siektes word nie genoeg beklemtoon nie. Mense vat daagliks aan slymvliesareas soos die oë. neus, pubiese areas en ook mond met hierdie bron van besmetlike pataogene.

In my navorsing vind ek al hoe meer studies wat daarop dui dat nie net algemene gesondheid nie, maar dat daar ‘n korrelasie is tussen probiotiese bakteriese gesondheid in die spysverteringskanaal en depressie, AHDH by kinders  en ander toestande van geestesgesondheid. Al hoe meer studies wys op die verband van gewigsverlies, veral maagvette wat deur …

‘n Brief van ‘n lid Goeie middag Pierre. Ek het verlede jaar Mei raad gevra oor my toon naels wat al 20 jaar sukkel. Het behandel soos jy aanbeveel het maar kry nog nie resultate nie. Intussen het naels weer begin verbrokkel en kom soos doppe af. Naels is heeltemal los van die naelbed. Net …

Pierre @ EcoHealth: Natuurlike Biologiese Virusdodende Bio-Ensieme Inleiding Verskeie skadelike virusse bedreig mens en dier se lewe. Mense, onwetend skep weens hul vrees vir bakterie en virusse, met die toediening van skadelike harde dood-makende chemiese middels vol swaarmetale en vrye radikale, dooie habitatte in hul erf, huise en omgewings wat ideaal is vir die bakterie …

Natuurlike Virusdodende Bio-Ensieme Inleiding Verskeie skadelike virusse bedreig mens en dier se lewe. Mense, onwetend skep weens hul vrees vir bakterie en virusse, met die toediening van skadelike harde dood-makende chemiese middels vol swaarmetale en vrye radikale, dooie habitatte in hul erf, huise en omgewings wat ideaal is vir die bakterie en virusse om in …

Een van die belangrikste aspekte in meeste mense se lewens is die gesondheid en gehalte van hul hare, en hoe hul hare vir ander mense vertoon

Pierre @ Eco Health Oxynated Olive Oil. Introduction Oxynated Olive Oil cannot be considered a pharmaceutical drug. It is developed to be a skincare product for various external treatments and topical uses on suitable sensitive skins. Oxynated Olive Oil consists of ozone and pure organically produced olive oil. Oxynated Olive Oil Does not contain parabens, …

Inleiding: Die skrywe beskryf die eerste van enkele kruie wat bepaalde funksies moet verrig in die reeks vetverliesprodukte. Dit skrywe moet saam met ander artikels oor produkte gelees word wat die afgelope tyd geplaas is oor gewigsverlies. Om gewig te verloor is vir sommige ‘n bitter swaar lewenservaring en in wese ‘n erge stryd en lyding. …

Hardlywigheid-Purgasie Oorweeg gerus die volgende natuurlike metode. Dit vervang NIE enige ander professionele mediese opinie nie. Vorige dag Neem sowat 2 liter water gedurende die dag in Neem met slapenstyd 2-4 eetlepels aptekersparaffien/Liquid paraffien Dit word nie deur die dermkanale opgeneem nie, maar smeer net die dermkanale Oorweeg ook om 2 lemoene (VIT C) of …

Daar is ‘n belangrike verskil tussen “dreinering” en detoks of ontgifting Inleiding. Nog nie een van die mense wat hier ingekom het, of wat ek die vraag voor gevra het wat uitdagings het met die maag of kolon, gewigsverlies, kroniese sinus, allergieë, slaaploosheid en veral aknee en velprobleme het, kon my die een van die …