Inleiding Kollageen is waarskynlik die proteïen wat die meeste in die liggaam voorkom en waarskynlik 30% van die proteïene in ‘n liggaam verteenwoordig.  Moderne tegnieke soos die hidrolisering van kollageen, (die verbreking of afbreking van sy natuurlike vorm), het meegebring dat kollageen meer bio-opneembaar is vir funksies in en vir weefsel in die die liggaam. …

Gordelroos. Dit is die herpesvirus (varicella zoster) wat gordelroos veroorsaak. Dit is ‘n hoogs aansteeklike virus wat ook waterpokkies veroorsaak. Persone wat gordelroos het, kan ’n ander persoon onbewustelik met die virus aansteek,  wat in waterpokkies sal resulteer. Die virus kan  met direkte blootstelling ander mense besmet, wat dit weer aan kinders en verwagtende vroue …

Daar is n paar produkte in die Literatuur wat kankerwerende eienskappe bevat. Dit is waarskynlik beter om dit te beskrywe, dat dit kankergenesende eienskappe bevat wat voorkomend gebruik moet word. Die produk wat hier beskrywe word, is Curcumin. Die aktief in borrie. Met hul bio-opneembare uitdagings en voordele. Inleiding Die effektiwiteit, die veilige farmakologiese waarde …

Kroniese Stres en Kortisol: Die oorsake en gevolge Inleiding Waarskynlik is stres van soorte, die enkele grootste oorsaak by kanker. Stres het in vele opsigte duisende seekat-tentakels wat in verskeie vorme voorkom. Stres is geen “Engel van die Lig” wat sonder handskoene getakel moet word nie. Stres in sy vele vorme kan net individueel bestuur …

Inleiding Inflammasie is ‘n natuurlike reaksie van die immuunstelsel om skade wat toksienes en ander skadelike mikrobe te verhoed. Hierdie natuurlike reaksie van die immuunstelsel poog om; die “skadelike agent” of vreemde organismes en hul skadelike vermoëns te neutraliseer, te dood, uit te skakel of te beperk. In dieselfde aksie, om die proses van “sel …

Ashawagandha in die Pierre@ Ecohealth Gewigsverlies Program. Inleiding; In die afgelope skrywes is daar gefokus op die rol wat stres speel in persone wat gewig optel. daar is deurlopend daarop gewys; Watter rol inflammasie speel en watter skadelike rol kortisol speel. Watter rol leptien en leptienweerstandigheid speel, wyl leptien in werklikheid as die “maermaak hormoon” …

Agtergrond Word die kwessie van stres (kortisolvorming) in ‘n gewigsverliesprogram nie aangespreek nie, kan sodanige gewigsverlies program geen substansie hê om te bestaan nie. Daar kan min tot geen kans wees, tensy dit ontwatering behels, dat so program in die studies enige langtermyn sukses kan hê nie.   Studies oor faktore wat aangespreek word in …

ir ‘n vreemde rede dink mense wat gewigsverlies wil bevorder, dat hul antwoord in skadelike chemiese en ook vinnige onnatuurlike middels geantwoord lê.

Kortisol, Stres en ander Faktore. Daar is ‘n belangrike rolspeler wat waarskynlik in gewigsverlies heeltemal ignoreer word. Dit is die kwessie van stres en die afskeiding van kortisol. Meeste degeneratiewe siektetoestande word gedryf deur stres. Wat op sy beurt ontaard in subkliniese of kroniese inflammasie. Wanneer inflammasie kronies word, word dit gewoonlik ‘n erge siekte …