Pierre @ Dieregesondheid Skoonmaakmiddels:   Inleiding: Soos genoem, is die reuk van troeteldiere se uriene in die huis ‘n uitdaging waarmee elke diereliefhebber mee uitgedaag word. Hoekom ruik (stink) dit so en wat kan mens daaromtrent doen? Waaruit bestaan uriene Die elemente in uriene wissel matig soos wat die dieet wissel, die tyd van die …

Na aanleiding van baie vrae wat gevra is, het ek dit nodig geag om hierdie plasing te doen. Ek wil dit net vir almal op die hart druk dat dit nie die gewenste manier is om ‘n situasie te hanteer nie en beveel dit ten sterkste aan dat ‘n honde gedragskenner eerder ingeroep word! Honde …