Month: March 2018

Van ongeloof na geloof: – Tiekie se afbeen:- Rika Barnard (1)

Stories van hoop en ‘n storie van ongeloof  Tiekie het sy been met ‘n ongeluk verloor. n Gewone speel met ander honde het veroorsaak dat sy been in die proses afgeskeur is. Daar was nie eens aggressie by betrokke nie Tiekie se been moes toe afgesit word. Die fotos spreek vanself. Maar die storie tussen …