Van ongeloof na geloof: – Tiekie se afbeen:- Rika Barnard (1)

Stories van hoop en ‘n storie van ongeloof 

Tiekie het sy been met ‘n ongeluk verloor. n Gewone speel met ander honde het veroorsaak dat sy been in die proses afgeskeur is. Daar was nie eens aggressie by betrokke nie

Tiekie se been moes toe afgesit word. Die fotos spreek vanself. Maar die storie tussen die fotos is ‘n ander storie. Is n laatnag storie oor die telefoon van vrees. Bangwees. Onsekerheid.  Van ‘n greintjie hoop op sy laaste bene, want toe raak Tiekie se wonde septies.

Tiekie se verhaal …

Is een van vele wonde op ons Dieregesondheid. Dit het vele mense laat vlug. Tiekie se wondplasings het geweldige kritiek ontlok. Van veearts, van dieremishandeling, klagtes by die DBV, Vetinêre Raad en Polisie. Haatoproepe in Facebook inbokse

Maar wat moes ons doen?

Tiekie het twee of drie veeartsbesoeke gehad en Tiekie se wond, so wys die fotos, het septies geword en, was daar hoop? Moes Tiekie liewers uitgesit word? Tiekie het toe al derduisende Rande gekos en moet nog meer nou kos…

En laataand, laataand sit mens met ‘n hartseer ma baie vêr, in Lime Acre’s wat als moontlik reg gedoen het. Baie geld betaal het en sit met ‘n baie siek dier. ‘n Dier wat dag vir dag net agteruitgaan.

Die fotos spreek vanself. Sy moes net die volgende opdrag uitvoer: Die wond 2 keer ‘n dag skoonmaak met flou soutwater (9 gram sout op liter afgekoelde gekookte water) en die wond bedek met rou heuning en toedraai.

Daar is vir jou hoop. Daar is ‘n antwoord. Jy hoef nie uitgelewer aan ander se genade te voel nie. Hierdie is die blad se sukses, vir die wat kon vasbyt en deurdruk tot die einde toe.  Tiekie is ‘n Erfeniskind van hierdie blad en sy doelwitte.  Van ‘n vrou wat nie wou uitsit en opgee nie.

Daar is nog van julle. Moet NOOIT opgee en of hoop verloor nie.Julle mag maar Tiekie en Rika se verhaal deel op julle en ander se blaaie. Plaas dit net as n verhaal van hoop. Dit lyk net sleg, is nie altyd die einde of die waarheid nie…

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s