Month: January 2017

Myte op die pels

  Myte is hoofsaaklik ‘n immuungebreksindroom.  Dit beteken ‘n immuunstelsel wat nie ten volle funskioneer nie.  Dit kan wees dat die dier nie voldoende sinkinname het wat dermabsorpsie van belangrike minerale en vitamiene bevorder nie.  Kan wees as gevolg van kosse wat nie opgeneem word en/of vir die dier verteerbaar is nie. Honde met velkondisies, …

Myte in die ore

Myte in die ore is hoofsaaklik ‘n ernstige immuungebrek en ‘n disfunksionele spysverteringstelsel.