Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-immuunsiektes, hartsiektes, kanker, waterretensie. Byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.

Covid Vaccine: The consequence of the jab going wrong!

Kameelmelk is ‘n kragtige natuurlike produk vir mense met kanker, diabetes, en kinders met allergiese reaksies.

Blood sugar and the autonomic nervous system—the part of the nervous system that “automatically” regulates our internal organs while we go about our lives —controls the movement of food through the digestive tract. Blood sugar controls the vagus nerve, which controls the muscles of the stomach, tells the muscles to contract after a meal or snack to break up food and move it along to the small intestine. But if the vagus nerve is damaged, by high levels of blood sugar, the muscles of the stomach don’t work normally, and the movement of food slows or even grinds to a halt.

Inleiding: Die skrywe beskryf die eerste van enkele kruie wat bepaalde funksies moet verrig in die reeks vetverliesprodukte. Dit skrywe moet saam met ander artikels oor produkte gelees word wat die afgelope tyd geplaas is oor gewigsverlies. Om gewig te verloor is vir sommige ‘n bitter swaar lewenservaring en in wese ‘n erge stryd en lyding. …

Kortisol, Stres en ander Faktore. Daar is ‘n belangrike rolspeler wat waarskynlik in gewigsverlies heeltemal ignoreer word. Dit is die kwessie van stres en die afskeiding van kortisol. Meeste degeneratiewe siektetoestande word gedryf deur stres. Wat op sy beurt ontaard in subkliniese of kroniese inflammasie. Wanneer inflammasie kronies word, word dit gewoonlik ‘n erge siekte …

Hardlywigheid-Purgasie Oorweeg gerus die volgende natuurlike metode. Dit vervang NIE enige ander professionele mediese opinie nie. Vorige dag Neem sowat 2 liter water gedurende die dag in Neem met slapenstyd 2-4 eetlepels aptekersparaffien/Liquid paraffien Dit word nie deur die dermkanale opgeneem nie, maar smeer net die dermkanale Oorweeg ook om 2 lemoene (VIT C) of …

Inleiding Die term “Kandida” blyk ‘n onderwerp te wees wat liewers vermy word. Dit blyk ook dat dit verkeerd gediagnoseer word. Enkele gerespekteerde mediese artikels in Mediese Joernale spreek die onderwerp aan en dit dien as die verwysingsbron van die skrywe. Kandida se wetenskaplike naam is “Candidiasis” (candida overgrowth), ‘n mediese toestand wat in die …

Vitamien B6 word gebruik in kombinasie met die ander Vitamien B groepe.   Die ander wetenskaplike name is Vit B 6 is;  Pyridoxine, pyridoxamine, pyridoxal, Adermine, Chlorhydrate, Adermine Hydrochloride, B Complex Vitamin, B6, Pyridoxal Phosphate, Pyridoxal 5 Phosphate, Pyridoxal-5-Phosphate, Pyridoxamine, Pyridoxine HCl, Pyridoxine Hydrochloride, Pyridoxine-5-Phosphate, P5P, P-5-P. Vitamien B6 het ‘n lang lys van gesondheidsgebruike.   In …

Leaky gut syndrome is a condition that affects your digestive system. In leaky gut syndrome, these tight junctions loosen, potentially allowing harmful substances like bacteria, toxins and undigested food particles to enter your bloodstream