Month: September 2022

Water 1: Is water enigsins belangrik

Vele mense stel dit onomwonde dat hul nie water kan drink nie en dat water vir hul sleg smaak. Gesondheidstoestande Die ironie is, vele moderne siektes het juis hul ontstaan weens dehidrasie en seldroogheid in die liggaam. Met die drink van te min water, spoel vele selfvervaardigde vrye radikale in die liggaam nie uit nie. …

My Pa, Cornelius en sy voete

My pa is ‘n diabeet Hy het begin probleme kry met hom voete wat begin swel en dokter toe gegaan. Die dokter het gesê dit is gout. Die voete en die swelsels het erger geword. Na ‘n tyd kon hy nie op sy linkervoet trap nie. Dit het ook geel blase begin maak. Pa Cornelius …