Tag: herbal remedies

Corona en ander Virusse

Media berigte oor die Corona virus laat baie vrae oor hoe gereed ons is om self te beskerm teen die en ander wintergriepvirusse se invloed. Kenners oor RSG is dit eens. Dit is nie of Suid Afrika die virus gaan kry nie, maar wanneer dit hier gaan erken word? Wat doen ons dan? Daar is …

Lewer Detoks

Natuurlike manier om lewer te detoks. Vele begryp nie die belangrikheid van die lewer en hoe om byvoorbeeld “Fatty Liver” af te breek en die lewer natuurlik te detoks nie. Detoks jou lewer gereeld, ten minste 1 x ‘n week. Jy kan dit ook elke dag doen. Hierdie is ‘n saamgestelde mengsel vanuit 27 verskillende …

Kandida Deel 2: Kandida Albicans

Candida albicans is the best studied and most prevalent of the human fungal pathogens

Vitamien B6

Vitamien B6 word gebruik in kombinasie met die ander Vitamien B groepe.   Die ander wetenskaplike name is Vit B 6 is;  Pyridoxine, pyridoxamine, pyridoxal, Adermine, Chlorhydrate, Adermine Hydrochloride, B Complex Vitamin, B6, Pyridoxal Phosphate, Pyridoxal 5 Phosphate, Pyridoxal-5-Phosphate, Pyridoxamine, Pyridoxine HCl, Pyridoxine Hydrochloride, Pyridoxine-5-Phosphate, P5P, P-5-P. Vitamien B6 het ‘n lang lys van gesondheidsgebruike.   In …

Vitamien B 1 tot B5: Deel 1

Ecohealth Badsout

Pierre @ Ecohealth Badsout Inleiding Vrye radikale verouder en vernietig die selle en organe van elke liggam en is besig 24/7, met die afbreek en veroudering van die liggaam wat verskeie kroniese siektetoestande veroorsaak.  Dit is die een enkele rede waarom daar elke dag aktief,  met betroubare kennis en insig oor die skades van vrye …

Vitamien A

Vitamin A is important for normal vision, the immune system, and reproduction. Vitamin A also helps the heart, lungs, kidneys, and other organs work properly.

Rooipeper of Cayenne

Inleiding Die Pierre@ Ecohealth Kruiemengsel bevat 6 bekende kruie. Elke een se doel en rede en funksie sal kortliks verduidelik word. Die produk word vir gerief in kapsulevorm verpak, omdat smake n belangrike rol speel in die neem van kosse en kruie. Veral rooipeper is nie vir almal verdraagsaam nie, alhoewel dit reuse medisinale waardes …