Geaktiveerde Houtskool- Activated Charcoal

Mediese en veterinêre doeleindes van geaktiveerde houtskool!

activated-charcoal

Belangrik: Geaktiveerde houtskool is nie die houtskool waarmee mens braai nie.

Geaktiveerde houtskool is ‘n swart poeier, sonder smaak of reuk en ‘n produk wat gebruik word om gifstowwe in die maag te neutraliseer. Belangrik by die vergiftiging van diere en ook by mense, wat ‘n oordosis pille inneem om hul eie lewe te neem.

Geaktiveerde houtskool word nie verteer of opgelos deur die sure of die alkalië van die spysverteringskanaal nie.

Dit word dus nie in die bloedstroom opgeneem nie.

Dit beteken weer dat dit glad nie toksies is nie.

charcoal

Die kapsules is ideaal as mense na ‘n plek reis waar voedselvergiftiging of ’n maagaandoenings ‘n moontlikheid is.

d3b87339-2aac-4195-befd-a7f42a831c5f

In ’n noodgeval

In die geval van ’n akute maagaandoening of vergiftiging (mens of troeteldier), wil jy so gou moontlik effektief optree. Gee 6 kapsules tot 10 kapsules in, afhangende van die hoeveelheid gif ter sprake.

food

Meting van Geaktiveerde Houtskool.

  • Die vlakke van aktivering en absorpsie word gemeet aan ’n jodiumtelling.
  • Die meeste geaktiveerde houtskoolprodukte het ’n jodiumtelling van tussen 500 en 800.

Maak en Voorbereiding van Geaktiveerde Houtskool.

Geaktiveerde houtskool word gevorm deur die “droë distillasie van hout” en word geproduseer van verskillende hout, doppe van vrugte en neute. Gewilde grondstowwe (houtsoorte) is populier, beukehout, dennehout en ook neutdoppe.

“Droë distillasie” beteken gewoon dat geaktiveerde houtskool in ‘n proses voorberei moet word waar suurstof afgesny word in die verbrandingsproses.  Hierdie houtprodukte word dus in ‘n proses vervaardig waar suurstof afgesny word. Daarna gaan dit deur verdere chemiese prosesse, om die eienskappe van die doel van geaktiveerde houtskool te verhoog.

Eienskappe soos om die houtskoolstruktuur meer poreus te kry vir verbeterde absorpsie van gifstowwe en ander produkte sou dit welke manier ingeneem word.

Die resultaat is ’n hoogs absorberende stof. Met miljoene klein porieë wat swaar metale, chemikalieë, gasse en gifstowwe uit die vel, en selfs die mond en tande kan opneem en absorbeer en neutraliseer.

Dit word ook met groot sukses in ons Pierre @ EcoHealth Bentoniet klei en kaolienklei gebruik, veral by mense met aknee en sensitiewe velle, as deel van die masker.

person-holding-a-model-of-intestines

Die absorberingsvermoë en kwaliteite van geaktiveerde houtskool is ‘n belangrike algemene kennis aspek.

Kennis hiervan kan baie waardevol wees. Enkele aspekte en eienskappe!

  1. Geaktiveerde houtskool moet veral waar kinders teenwoordig is, altyd beskikbaar wees. Veral waar kinders skadelike chemikalie of pille inneem, en waar diere vergiftig word.
  1. Geaktiveerde houtskool is nie toksies nie by oordosering. Dit bring onmiddellike verligting by mens en dier wat sukkel met diarree, gasse, met spastiese kolon en by voedselvergiftiging. Dit kan na braking weer ingeneem word.
  1. Geaktiveerde houtskool sal ook die doel en effek van medikasie verminder en selfs neutraliseer, sou dit twee ure voor of na medikasie ingeneem word.
  1. Geaktiveerde houtskool sal gifstowwe wat allergiese reaksies in die liggaam, oksidatiewe stres en ander skade wat die natuurlike goeie werking van die immuunstelsel beïnvloed, neutraliseer. Dit doen dit deur gifstowwe uit jou selle en spysverteringstelsel te absorbeer en te neutraliseer.
  1. Geaktiveerde houtskool sal artritis se oorsake en simptome, ook gout en ander oorsake van gewrigpyne en die oormaat van maag en uriensuur verminder. Wat ooglopend verhoogde energievlakke sal meebring.
  1. Geaktiveerde houtskool kan geneem word om gasse in die maag te absorbeer en te neutraliseer. Word gebruik by die oordosis dwelms, by inname van gekontamineerde voedsel wat  voedselvergiftiging veroorsaak. Ook het dit n matige effek by babbelas, wat die inname van oormaat alkohol, ook alkoholvergiftiging  versag.
  1. Die gebruik van geaktiveerde houtskool voorkom ook sellulêre skade aan die niere en lewer en ondersteun ook gesonde bynierfunksionering. Dit is noodsaaklik om gifstowwe en chemikalieë gereeld te reinig van die liggaam. Geaktiveerde houtskool absorbeer en spoel met die gebruik daarvan die liggaam van skadelike gifstowwe en chemikalieë.
  1. Geaktiveerde houtskool word gebruik om die distillering van drank. Die enigste verskil tussen Vodka en Gin is die hoeveelheid keer wat die een produk meer of minder as die ander produk deur geaktiveerde houtskool gefilter is.
  1. Geaktiveerde houtskool staan ook bekend as “Pulls”. Dit is om swaarmetale by inname van voedsel te absorbeer en te neutraliseer waar ander moontlike gebruike nie moontlik is nie of te duur.
  1. Geaktiveerde houtskool word gebruik in die verbleiking van suikerstroop, ook by swembadfilters en natuurlike visdam of tropiese visboerderye se filters.
  1. Skoonheidsalonne en tandartse gebruik geaktiveerde houtskool in skoonmaak van tande. Word aktief gebruik by die witmaak van tande as skuurmiddel. Ook om bakterie in plaak te absorbeer. Dit is ook ʼn baie veilige natuurlike middel by die skoonmaak van honde se tande.
  1. Word ook gebruik by verspillings om die verspreiding van gifstowwe in water en grond te keer en of te neutraliseer. Dit word by byna alle gifneutraliseringsprosesse gebruik, ook by die verspilling van gif en ander skadelike stowwe in en om die huis asook by landbou en dierevoeding.
  1. By aansteeklike siektes soos tifus en cholera word geaktiveerde houtskool gebruik om die verspreiding daarvan te voorkom en te inhibeer en ook om aansteeklike materiaal soos water te neutraliseer.
  1. Kan gebruik word by erge diarree van mens en dier, braking te inhibeer, gastritis te inhibeer en die pH in die spysvertering te neutraliseer waar te hoë suur vlakke beleef.
  1. Verminder hoë cholesterol: Navorsing oor die hele wêreld wys dat geaktiveerde houtskool verminder slegte cholesterol en verhoog goeie cholesterol soortgelyk aan voorskrif medisyne. In een studie het die totale cholesterol gedaal met 25 persent, LDL cholesterol gedaal met 41 persent, terwyl HDL het met 8 persent gestyg het in net vier weke.

 

Beskikbaar by al die Pierre@ Ecohealth Depots. By fabriek in Hildastraat 7 Hennopspark Centurion

Fabrieksfoon: 0760852705

 

 

 

 

 

.

 

Advertisements

Pierre@ D: Bio Enzymes

Natural Biological Products in Agricultural Waste Treatment

Introduction

There is a sincere need and demand for safe and natural products to solve and deal with stenches and animal waste in animal shelters, chicken houses, piggeries, cattle kraals, slaughter houses and dairies. In household’s urine stenches or often a problem, where children are involved and general smell and hygiene is important.
Many of the shelve and household chemicals are harmful. Not only to the environment, but to man and animal in general causing skin problems, asthmatic conditions and allergies. Typical non-specific household cleaning products are harsh and contains harmful corrosive substances. Not safe and in effect dangerous to children and to pets.

When spilled, harsh chemicals can destroy the balance of the natural biotic environment, as well as good bacteria and insects of value to our surroundings and environment.

Thus, the need and quest for effective, biological safe and natural products is the quest for most informed people. Three words should be associated with Biological products.

The product must be safe, pure and effective.
Per Biological definition it would mean the following;
1. Safety
Relatively free from harmful effects and or substances, direct or indirect, when a product is sensibly administered.
2. Pure
Purity means relative freedom from unimportant matter in the finished product. Pure and purity means free from residue, fillers or moisture and or unstable substances.

3. Effective
Effective refers to the specific ability or capacity of the biological product, and best as indicated by appropriate laboratory tests, to explain and produce a given result.
Natural bacteria as a Bio degradation agent.

Bio-Enzymes are a biological formulation of multi-purpose bacteria, formulated to have a multi- purpose and broad range of natural degradation abilities and functions. In their natural environment, bacteria produce hundreds of enzymes in response to the organics present in their environment.

This group of Bio-Enzymes produce extracellular enzymes with the intention to break down proteins, starches, fats, oils, greases and toilet tissue into smaller particles, outside the bacterial cell. The bacteria then transport the smaller particles across their cell membrane for use as an energy source and for generating new cellular components.

Why is this an efficient method in stench and waste control?
Since this group of selected bacteria detect organics material as a potential food source, they produce specific enzymes to breakdown the organics present. In areas as mentioned with urine and organic waste, this selected consortium of bacteria will produce key extracellular enzymes including amylase, cellulase, lipase and protease.

This Biological method is a focused, complete and very efficient natural system, leaving no harmful waste to the environment. Many different enzymes are required to break a substrate (Urine, faeces, blood, etc.,) completely.

Extreme functionality
This group of Bio Enzymes can be therefore successfully used for the maintenance and functional working order of household drain lines, slaughter houses, French drains, grease traps, improving septic tanks, nutrient rich waste environments such as dairies, butcheries.

Although many bacteria can utilize these organics as food sources, it is this group of Bacillus bacteria with the rapid production of key enzymes that provide the most dramatic effects in waste degradation, odour control in piggeries, pens, kraals, shelters, toilets, latrines and slaughter houses. Extremely safe and effective in with in-house stenches and odours and stenches caused by pets.

Safety of Pierre@ D Bio-Enzymes
Pierre@ D contains a blend of safe Bacillus microorganisms. Toxicity studies done by an independent laboratory shows that Pierre @ D Bio-Enzyme consortium of microorganisms has no acute oral toxicity, no acute dermal toxicity, and no acute inhalation toxicity at maximal test dose.

Acute dermal irritation and acute eye irritation studies classify Pierre@ D Bio-Enzymes as non-irritating it does not elicit a skin sensitization reaction.

Bio Enzyme Product Data Sheet
Benefits

1. Drain lines and grease traps – degrades and eliminates organics found in drain lines and grease traps. Regular addition of PIERRE @ D BIO ENZYME maintains a cleaner and odour-free system.

2. Septic and waste treatment – maintains effective activity in septic systems, eliminating the need for excessive pumping.

3. Eliminates odours caused by incomplete digestion of malodorous volatile fatty acids.

4. Bathroom cleaning and odour control: penetrates cracks, crevices and pores of surfaces where organics accumulate, removing the organics leaving a visually cleaner surface.

5. Provides long term odour control by removing the organics that cause odours and prevents their return.

Features
1. A stable consortium of safe Bacillus spores
2. Production of multiple enzymes providing a wide range of degradation capabilities
3. A synergistic blend that works in concert to provide superior performance across multiple applications
4. Excretion of high levels of amylase, cellulase, lipase and protease enzymes
5. Ability to work under aerobic and anaerobic conditions
6. Single product simplicity for multi-application flexibility

Product Characteristics
1. Bacteria Counts: 5.4 X 107 cfu/ml
2. Bacteria Type: Blend of Bacillus Spores
3. Salmonella: Not detected
4. Appearance: Creamy white
5. Fragrance: Pleasantly perfumed
6. Shelf-life: One year; maximum loss of 1.0 log at recommended storage conditions

Dose Rates: (Follow dilution rate)
PIERRE @ D BIO ENZYME can be diluted to the following ratio;

1. 1:9 (One-part BE (BIO ENZYME) and 9 parts of water. The blend must be used on the day and any reaming liquid should be discarded.

2. AGRICULTURE WASTE
Reduction of high solids and crusting of waste: liquefaction and cleaning of cowsheds, piggeries, poultry farms etc.) Area Initial Dose Rate Regular Maintenance Rate Method of

 

3. SEWAGE PLANTS
General aid to the processing process.
Area Initial Dose Rate Regular Maintenance Rate Method of Application
Trickling filters

Anaerobic digesters Retention Ponds Activated sludge 1 kg/ 4.5 million liter’s

500g/ 45 000 liter’s 500g/4.5 million liters per week
Repeat for 3 days then per week Add to primary settling tank
Add to inflow pipe

4. ABBATOIRS
For easier handling of high protein/fats in concentrated areas.

5. FOOD WASTE – DOMESTIC & INDUSTRIAL
Reducing blockage of drains, pipes: treatment of effluent not on main drainage: reduction of odours.

PIERRE @ D BIO ENZYME

Is designed as a bio-technical aid to treatment of organic waste material offering the following advantages:
1. Liquefaction & reduction of solids
2. Reduction of odour
3. Easier disposal of waste
4. Aids general cleaning of soiled areas
5. The safety in operation of effluent systems offers a viable alternative to current processing techniques using a bio-technical approach.

How does PIERRE @ D BIO ENZYME Liquid out-perform various harmful pathogens?

The SABS Standard requires a 5-minute killing time for the most common hygiene microorganisms such as S. aureus, E. coli and P. aeruginosa.

From a hygiene point of view, especially where pets and farm animal’s health or zoonotic diseases are at stake, hygiene factors are of great importance and a critical management matter. Such is products used in creating a hygienic environment.

The responsible value of a healthy and hygienic environment would be to sanitize the working environment effectively before continue working. It could be food preparation, preparing feeding for dairy calves, chicken houses, bird cages, shelters, restaurants, home cooking and food preparation.

The value could also be the sanitizing of public areas, where hygiene factors such as toilets or urinals or cleaning hard surfaces in shops the public use. The same principles and values and codes reign in households, public schools, offices and other public areas.

Mode of Function of Bacillus bacteria as Bio-Enzymes
In contrast to the SABS standard, being the quickest time a sanitizer (QAC- based) is supposed to kill, Bacillus-containing sanitizers such as the Pierre @ D Bio-Enzymes operate in a different mode. Bio-Enzymes are live bacteria that needs to compete with other microorganisms for a food sources. Hence the longer contact time required by these bacteria to kill its competitors.

1. The pattern that bacillus bacteria uses, (as seen in the study), is to kill or out compete the other bacteria. The answer lies in its morphological structure. Where Bacillus bacteria grows, other microorganisms will move away from that specific waste food source.

2. Bacillus bacteria have a larger morphological structure than other organisms. It creates a zone of inhibition, preventing growth of other microorganisms (known as morphological inhibition).

3. This ensures fewer numbers of other microorganisms surviving, but a rapid growth of bacillus bacteria absorbing waste product such as sewerage, milk spills, waste pills, grease traps etc.

Important knowledge to cfu Calculation
For Bio Enzymes to be most effective and efficient, it is always important to know the cfu value of any biological product that has been diluted. Or in its concentrated form. This is to know if the product you have diluted has sufficient active ingredient to fulfil the desired outcome in waste or stench management:

The ready to use (diluted) product PIERRE @ D BIO ENZYME following thee analyses within SAP – shelf life is typically one year. The cfu count on the diluted product is calculated on a mass balance as follows:

1. Let a = Volume of Bio Enzyme
2. And the concentration = 10 X FF
3. Let a = 1 gallon
4. Let b = volume of water = 9 gallons
5. Let c = volume of Bio Enzyme
6. And a + b = c
7. c = 10 gallons

Doing a mass balance on the spore count:
1. There are 2 x 1012 cfu in 1-gallon Bio Enzyme 10 XFF
2. Count of spores in c = unknown = z Then 2 x 1012a + 0b = zc
3. Then [(2 x 1012 x 1)/10] = [(z x 10)/10]
4. 2 x 1011 cfu/gallon of PIERRE @ D BIO ENZYME

Converting from gallons to liters
2 x 1011 spores 1 gallon
1 gallon 3.8 liters

= 5.2 x 1010 cfu/liter of PIERRE @ D BIO ENZYME
Or 52 billion CFU/liter

Disclaimer
The information contained in this leaflet is to the best of our knowledge, true & accurate, but any recommendations or suggestions which may be made are without guarantee since the conditions of use are beyond our control. No license or immunity under any patents is granted or implied.

Uriene en Reuksintuie van Honde en Katte en oorsake van urinering in die huis

URIENE en REUKSINTUIE van HONDE en KATTE
(Met spesifieke verwysing na honde, omdat hul reuksintuie soveel beter as die van katte is. Die beginsels bly maar dieselfde, want katte herhaal hulself baie graag op matte. Om die gedrag te verstaan, moet die rede/motivering en inspirasie daaror verstaan word.

image-01-large

Inleiding

Die Pierre@Dieregesondheid Facebook blad het vele vrae opgelewer rakende urienreuke en urienmerke op matte in huishoudings wat in die proses onhigiëniese toestande skep. Daar is letterlik duisende vrae hieroor. Wat sou die redes wees waarom troeteldiere dit doen?

Die tweede vraag hieroor is, is die mens nie dalk die skuldige in die proses nie? Vele diere word onskuldig weens hul goeie reuksintuie verkeerd verstaan en uit die huis verban, selfs weggegee.

Koms ons bestudeer die feite en ondersoek dan wat die diere-eienaar moet weet van hierdie gedrag om die probleem aan te spreek en op te los, waarom Pierre@Dieregesondheid ‘n reeks huishoudelike produkte laat ontwikkel het om dierlike uitskeiding aan te spreek.

Miskien is die heel belangrikste wat moet gebeur, om die mens en sy troeteldiere se gedrag bloot te stel aan die wetenskap wat hierdie dieregedrag en reaksies daarom bestudeer, want miskien is dit die begin van die probleem en uitdaging se oplossing.

Enkele feite oor honde se reuksintuie

  • Honde se breine is sowat 1/10de van die grootte van ‘n mens se brein
  • Die gedeelte van die brein wat met reuke deel, is sowat 40 keer groter as die menslike brein
  • Die mens het tussen 5-6 miljoen reuk-reseptore
  • Die hond het, afhangende van die ras, tussen 125 miljoen en 300 miljoen reseptore, wat meebring dat hul reukvermoë tussen 1000 en 10 miljoen (10,000,000) keer groter is as die mens se reukvermoë

Waarom is honde se neuse nat?

Die mukus op ‘n hond se nat neus is daar om partikels van goed wat reuke afgee vas te vang en te identifiseer. Dit is so sensitief dat dit die reuke wat kanker en suiker, angs, hoë bloeddruk en vele ander aktiwiteite in die menslike liggaam op klein skaal afskei wanneer dit gebeur, kan opvang en identifiseer.

Hoe ruik mense vir honde? Ongeag al die was en seep en parfuum wat die mens gebruik, stink die mens nog steeds baie erg vir ‘n hond. Elke mens het ‘n reukvoetspoor. Dit is gewoon al wat ‘n hond nodig het om een mens te onderskei van ander. Jy is, in werklikheid, vir jou diere die reuke wat jy as persoon afskei.

Die mens skei konstant reuke uit en af – van die kuiltjie onder hul arms, hul asem en baie sterk reuke deur hul klere van hul geslagsdele. Die grootste orgaan van die menslike liggaam is vol sweetgaatjies en kliere wat soute en ander afskeidings 24-uur ‘n dag uit- en afskei.

Die menslike vel

Die vel versamel ook ‘n verskeidenheid van bakterie uit die omgewing deur stof, aanraking, sit, slaap, vadoeke, waslappe, toilette. Die menslike vel is 24 uur van die dag ‘n groot, mikroskopiese, wriemelende aktiwiteit waarteen die menslike liggaam stry en baklei en met sweet, vog van die omgewing en afskeidings van kliere reageer.

“Sebaceous glands “ is eksokriene kliere wat ‘n wasagtige en olierige vloeistof konstant afskei, ook sebum genoem. Dit is om die soogdier se vel en hare waterdig te maak en te bevog en die gesig bevat meeste van hierdie kliere. Sebum word ook in handpalms en voetsole afgeskei en staan ook as “holokrien” bekend.

Die Literatuur oor die menslike vel bewys dat die mens 24 uur van die dag besig om sy vel te  vernuwe en los daarmee ‘n vlokkie of “velvoetspoor” van sy beweging. Sebum sorg vir interaksie en reaksies met die omgewing se afskeidings.

Sou mens fyner kon sien, sou jy rondom elke mens ‘n fisiese stofwolk waarneem soos wat die mens elke minuut sowat 50 miljoen vlokkies van sy dooie vel afskei. Dit verbind met duisende bakterie en hierdie vel word ook n voedselbron vir mikroskopiese organismes wat in ons beddens, matte, klere, gordyne en sitkamerstelle lewe.

Die mens is in werklikheid dus ‘n vel-sneeustorm elke minuut van sy lewe.  Hierdie vel, met die biologiese rykdom van bakterie wat daaraan vaskleef, word deeglik deur die hond geruik en waargeneem.

Die feit is dus die volgende: die een wat in werklikheid stink, is die mens – nie soseer die hond nie. Die mens se maniere, gedrag, reuke, sy higiëne, huis skoonmaak praktyke, kos praktyke, toilet maniere en gebruike, die matte en materiaal in die huis stimuleer sy optrede en gedrag tot urinering.

Die hond en reuke

Honde lees die hele wêreld rondom hulle deur sy neus, en nie soseer deur sy oë en ore nie. Reuke interesseer hom omdat dit hom baie stories in prentjies vertel van die omgewing waarin hy bly. Hierdie nuwe konstant-veranderlike reuke word deeglik deur die hond se sensitiewe reuksintuie geruik en reuke speel ‘n belangrike rol in honde se gedrag en motivering.

image-03-large

Literatuur en verskeie navorsing wil dit hê dat honde angs en vrees kan ruik, reuke wat die menslike liggaam afskei met verhoogde hartkloppings, selfs hartseer. Studies bewys dat honde verskillende reaksies het by die “Veg of Vlug” afskeidings van hulself en ander diere. Menslike reaksies soos bo genoem, stuur informasie na die reuksintuie van die hond wat vir hom vertel van die toestand waarin die mens en ander diere verkeer. Die mens mag met ‘n glimlag sy toestand vir ander mense verdoesel, maar sal dit nie regkry met sy hond nie.

Honde wat mekaar ruik

Groet vind aanvanklik in die gesig plaas maar, soos almal seker al waargeneem het, ruik hul graag die genitale dele en anus. Daardeur leer hul baie meer van mekaar as wat met die menslike oog sigbaar is. Wat dit presies als is, is nie altyd seker nie. Mens kan sekerlik spottend daarna verwys as al die skinderstories van ‘n ander. Ruik wat ‘n ander geëet het, gedoen het en ook waar hul was.

image-02-large

Die verskille tussen die mens en die hond se siening van die wêreld 

‘n Baie groot deel van misverstande wat tussen die mens en honde ontstaan, is weens die feit dat mense nie verstaan dat ‘n hond se leefwêreld deur sy neus gevorm word nie.

  • Die mens se leefwêreld is deur sy oë. Die mens vorm sy wêreld eers deur sig, dan gehoor en dan reuke.
  • Die hond eers deur reuke, dan gehoor en dan sig.

Wanneer die hond asem inasem, is sy neus so ontwikkel dat die lug twee duidelike paaie volg, een na die sensoriese gedeeltes van sy neusholtes, “Olfaction”, en die ander gedeelte deur die farinks na die longe vir suurstof.

Honde se reukvermoë is van so ‘n aard dat reuke opgetel kan word in gedeeltes van triljoene. Daar is vele verhale van die neuswonders van honde.

Tweede sensoriese gedeelte

Bykomend het honde ‘n tweede sensoriese gedeelte wat baie diere-eienaars grys hare gee. Die Jacobson‘s orgaan wat in vele reptiele, amfibiese diere, die mens en ander soogdiere gevind word, wat ook as chemiese reseptors bekend staan. ‘n Voorbeeld hiervan is slange wat muise en rotte se spoor volg.

Die Jacobson’s orgaan is klein sakkies wat aan een of beide kante van die neus se septum voorkom. Die belangrikheid van die Jacobson‘s orgaan is dat dit feromone optel wat afgeskei word. Dit is die chemiese stof wat uniek is tot elke dier wat geslagsrypheid en seksuele gereedheid adverteer.

Honde se reaksie op feromone

Honde is territoriale diere. Vele klein ‘diertjies’ soos stofmyte, vlooie en ander organismes wat in skeure, krake, matte en/of kaste bly, skei feromone af. Hul is gedurig aan die voortplant. Feromone bedreig honde se domein en ruimtes wat aan hulle behoort en daarom merk en hermerk hul die gebied af wat aan hulle behoort en sal hulle dit oor en oor doen.

Honde se urienmerke is dus nie net oor swak huismaniere nie. Dit gaan ook oor huishoudings wat nie die beste van huis-higiëne toepas nie in die was van matte en banke en ander plekke waar vele mikro-organismes hulself huisves en waarin hulle floreer.

Slot: Daar kan baie meer oor reuk en reuksintuie geskryf word. Hierdie basiese beskrywing verduidelik waarom ‘n unieke reeks produkte ontwikkel is wat fokus op vlekke, vette, proteïne in die uriene, suur, bakterie en virusse in die uitskeidings, asook bloed – veral by kraam en operasies asook ander gevalle.

Algemene huishoudelike produkte slaag nie heeltemal in die vraag na ‘n oplossing vir die probleem wat honde se reuksintuie hul eienaars meebring nie.  Dit is die begin van hierdie studie om antwoorde vir eienaars te bring. Nog produkte in hierdie verband kom. Daar sal seker langs die pad verskeie veranderinge gemaak word in die formules, hoe meer daar in die proses geleer word.

Pierre van Niekerk © 29.10.2016