Month: September 2023

Amanda: Waterretensie en Limfdreinering

Agtergrond Amanda het geweldig gesukkel met swak bloedsomloop en waterretensie. Haar knieë was baie geswel van die vog en haar enkels en kuite was pers en vol seertjies van die swak bloedsirkulasie. Die linker knie was 2cm meer geswel as die regter knie, en die regterbeen se verkleuring was baie erger as die linker been. …

Jan Pretorius: Diabeet

Diabetiese wondsorg kan suksesvol bestuur en behandel word met natuurlike produkte.