Month: August 2022

Voete wat brand

Inleiding Voete wat brand het vele oorsake. Ons gaan in hierdie skrywe die mees algemene diagnose, nl., “Periferale neuropatie” beskryf, en nog sowat 17 ander oorsake noem. Voete wat brand het vele name. Die mees algemene diagnose vir die verskillende toestande is “periferale  neuropatie.” Of dit altyd die korrekte beskrywing of diagnose is, gegewe dat …

Kanker: Leonie van Coller

[09:48, 05/05/2022] Leonie van Coller Goeie more Oom Pierre. Glo dit gaan goed. Ek het die besluit gemaak om nie nou vir chemo te gaan nie. Ek gaan eers met Oom se produkte begin. Die prostese is toe uit gehaal en sit tans met steke en ‘n dreineringstelsel. Groete Leonie Pierre Van Niekerk: Dan veg …

Kanker: ‘n Kind se pad

Uit die oogpunt van ‘n dogter wat die pad stap saam haar ma met kanker. 21 September 2021 gaan sien my ma ‘n Ginekoloog as gevolg van vroue probleme. Sy ontdek n gewas van 10 x 10cm in my ma se baarmoeder en verwys my ma die 30ste Sept 2021, na ‘n Professor in Ginekologie …

Kanker

Hier is ‘n hartstorie wat in wese ‘n wonderwerk is. Die foto’s is kronologies soos ek ontvang het. Is Wilma van den Berg se familie. Hy het ‘n hele storie voor hy in hospitaal beland het. Sy is ‘n jarelange vriendin van my. Die dag wanneer vriende voor jou weerloos sit, en hul plaas hul …

Uriensuur, Diabetes, Suikersiekte, Stikstofmonoksied

“The Department of Urology at Johns Hopkins Medical Institutions makes it clear that NO is the “main vasoactive nonadrenergic, noncholinergic neurotransmitter and chemical mediator of penile erection.

Impaired Nitric Oxide bioactivity is a major pathogenic mechanism of erectile dysfunction.”