Month: November 2022

Uriensuur-Uric Acid: Paul Vermaak

Uriensuur-Gout: Paul Vermaak Hier is nog goeie nuus vir julle. Een van ons kliënte, Roz besoek weens ‘n ongeluk Steve Biko Hospitaal. Paul het ‘n “gout” aanval gekry weens te hoë uriensuur. En ‘n tenniselmboog ontwikkel. Hy is hospitaal toe. Hospitaal het vir hom pynpille gegee en huistoe gestuur. Paul vertel dat dit baie pynlik …