Katter vervaardig self touriensuur, moet daarom rouvleis met bene inkry

Natuurlike Virusdodende Bio-Ensieme Inleiding Verskeie skadelike virusse bedreig mens en dier se lewe. Mense, onwetend skep weens hul vrees vir bakterie en virusse, met die toediening van skadelike harde dood-makende chemiese middels vol swaarmetale en vrye radikale, dooie habitatte in hul erf, huise en omgewings wat ideaal is vir die bakterie en virusse om in …

Dis die algemene naam vir aansteeklike asemhalingsiektes (verkoue, konjunktivitis, boonste lugweg infeksie) by katte. Die simptome word deur ‘n verskeidenheid van virusse veroorsaak, waarvan die Feline Herpes-virus (nie dieselfde een wat mense aantas nie) die groot oorsaak is van Snuffels en kan groot ulkusse in die oë en slymvliese van katte veroorsaak. ‘n Inenting daarteen …

Die huidige Blommetjie Mieks, asook die verbeterde een wat hopelik vroeg in 2019 vrygestel gaan word, is ‘n 100% natuurlike blomolie mengsel van natuurlike chrysantium plante (wat in die volksmond as asters en soms asNamakwalandse daisies beskrywe word. Die plantgroepe in die crysantium familie word eers gedroog en vandaar word die olie uit die blom …

BLOUSEL – DIE SISTEMIESE GEBRUIK Blousel staan ook bekend as “blue vitriol” ( blou vieterjoel) en “blue stone”. Die aktiewe bestanddeel in blousel is kopersulfaat. Daar is werklik ‘n wrede outydse geloof dat blousel, wat ook vir die bleik van klere gebruik word, skadeloos is wanneer dit vir n dier ingegee word. Dit vernietig die …

Pierre@Dieregesondheid Blommetjie Mieks Die produk is tans onder verdere toetsing by Toetslaboratoriums. Dit sal met die resultate aansoek doen vir bykomende registrasies in terme van Wet 36 van 1947 by die nodige owerhede. In verskeie lande soos Australië en Swede is die aktief heeltemal vrygestel van enige Registrasies van hul owerhede. Volledige name en Literatuurverwysings …

Tickless Pet Waarom alternatiewe produkte vir vlooi en bosluisbehandeling? Met die beste van farmakologiese produkte beskikbaar in die handel, kan daar met veiligheid gesê word dat daar naas weerstandigheidsontwikkeling teen die aktiewe in die produkte, ‘n toename is in vlooi en bosluisprobleme. Wanneer daar gekies moet word tussen die reeks van produkte beskikbaar, is daar …