Die huidige Blommetjie Mieks, asook die verbeterde een wat hopelik vroeg in 2019 vrygestel gaan word, is ‘n 100% natuurlike blomolie mengsel van natuurlike chrysantium plante (wat in die volksmond as asters en soms asNamakwalandse daisies beskrywe word. Die plantgroepe in die crysantium familie word eers gedroog en vandaar word die olie uit die blom …

“Mango wurms” onstaan van die tumbuvlieg (in die volksmond bekend as die mangovlieg) en die wetenskaplike naam is Cordylobia anthropohaga. Die vroulike vlieg lê haar eiers óf op droë sand wat met urine en ontlasting besmet is óf op babadoeke of klere/materiaal wat nie behoorlik gewas is nie (baie lief vir katoen). Die vlieg kan …