Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-immuunsiektes, hartsiektes, kanker, waterretensie. Byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.

Inleiding Kollageen is waarskynlik die proteïen wat die meeste in die liggaam voorkom en waarskynlik 30% van die proteïene in ‘n liggaam verteenwoordig.  Moderne tegnieke soos die hidrolisering van kollageen, (die verbreking of afbreking van sy natuurlike vorm), het meegebring dat kollageen meer bio-opneembaar is vir funksies in en vir weefsel in die die liggaam. …

Candida albicans is the best studied and most prevalent of the human fungal pathogens

Myte in die ore is hoofsaaklik ‘n ernstige immuungebrek en ‘n disfunksionele spysverteringstelsel.

Eksterne oor infeksie (Otitus) is ‘n infeksie van die oorkanaal.  Diere se oorkanale is sensitiewe dele van hul oorkanaal en word maklik deur ongewenste organismes geinfekteer.  Die Literatuur is van mening dat 80% van diere wat sukkel met oorprobleme die diere is met lang ore, oormatige groei van hare in die ore, diere met ‘n …