Fucoidan- Filmlagie op kelp

Wat is fucoidan? Fucoidan is ‘n komplekse polisakkariede (‘n suikermolekule) wat hoofsaaklik in spesies bruin seewier of kelp voorkom. Hierdie organiese verbinding (dit is die slymlagie op die seewier of seebamboesblare) speel ‘n sleutelrol in die plant se natuurlike beskerming sodat dit kan oorleef in die harde skommelende habitat van die see. Fucoidan was bestudeer …

Fournier’s Gangrene. Bacteria in the perianal area.

Agtergrond Amanda het geweldig gesukkel met swak bloedsomloop en waterretensie. Haar knieë was baie geswel van die vog en haar enkels en kuite was pers en vol seertjies van die swak bloedsirkulasie. Die linker knie was 2cm meer geswel as die regter knie, en die regterbeen se verkleuring was baie erger as die linker been. …

Diabetiese wondsorg kan suksesvol bestuur en behandel word met natuurlike produkte.

Covid Vaccine: The consequence of the jab going wrong!

On the 20th of July I got rushed to hospital after a hectic spider bite that infected my arm so badly that they had to do an emergency surgery the same day. I was in hospital for 10 days on an antibiotic drip and hectic painkillers. The doctors told me that I would have pain …

Die behandeling van lupus met natuurlike produkte

Kameelmelk is ‘n kragtige natuurlike produk vir mense met kanker, diabetes, en kinders met allergiese reaksies.

Die heling van velkondisies met natuurlike produkte