Month: October 2016

Uriensamestelling van honde katte. Skoonmaakmiddels

Pierre @ Dieregesondheid Skoonmaakmiddels:   Inleiding: Soos genoem, is die reuk van troeteldiere se uriene in die huis ‘n uitdaging waarmee elke diereliefhebber mee uitgedaag word. Hoekom ruik (stink) dit so en wat kan mens daaromtrent doen? Waaruit bestaan uriene Die elemente in uriene wissel matig soos wat die dieet wissel, die tyd van die …

Waterstof Peroksied 3%

Algemene Gebruike Waterstof peroksied (H2O2) word in ingeligte kringe beskou as een van die beste huishoudelike produkte om te gebruik waarby diere ook by kan baat vind. Min lesers weet dat hul waarskynlik hul eerste slukkie waterstof peroksied gehad het net nadat hulle  hul eerste asemteug geneem het moedersmelk ingeneem het. Dit is bekend dat …