Month: December 2021

SARS-COVID-19: Ecohealth Viral Buster

Die uitbreek van die die Covid 19 virus het vele ontwrigtings op alle vlakke van die samelewing teweeg gebring. Probleemstelling. Die SARS-COV-2 het geen beproefde en of spesifieke getoetste medikasie in die handel wat aan pasiënte gegee kan word wat die Covid -2 virus opgedoen het nie. Daar is ook geen amptelike erkende COVID-19 behandeling …