Suiker in wonde

White-sugar-and-brown-sugar

Bakterie in wonde

1280-137638-510418281-97587092

Goeie en skadelike bakterie word in die Literatuur beskrywe as eensellige organismes wat onder gunstige omstandighede baie vinnig kan vermenigvuldig.

 

DC-762V1

 

Faktore van belang by bakterie

 Is onder andere temperatuur, die Ph van die wond, suurstof, osmotiese druk en ook voedingstowwe. Bakterie, soos by alle ander vorms van lewe, is afhanklik van water.

4-bifidobacterium-animalis-scimat

Behandeling van wonde.

hqdefault

Wonde word behandel deur die ideale omstandighede waarin skadelike bakterie voortplant. Gebruik dus metodes wat bakterie se suurstof afsny,  hul ideale temperatuur te verander, hul waterbehoeftes te ontwrig.

maxresdefault

Suiker of sukrose in ‘n wond het n wesenlike invloed op die vermoë van bakterie om water op te neem. Wanneer die vermoë van bakterie om water op te neem ontwrig word, inhibeer dit die aanwas en groei van bakterie. Soos genoem, alle bakterie het vog as substraat nodig om te kan lewe en of voort te plant. Suiker verhoed dat bakterie water of vog genoegsaam kan opneem en dit is die rede waarom suiker in wonde gebruik word.

sugar-for-leg-ulcers-infographic

Suiker het ook verskeie antimikrobiese funksies.

pearls_fig1

Die beskrywing daarvan ‘n komplekse funksie en die beste verstaanbare beskrywing is in wonde ‘n hoë osmotiese druk veroorsaak.

Pierre van Niekerk ©

Advertisements

Blousel as raad se gevare

BLOUSEL – DIE SISTEMIESE GEBRUIK

Blousel staan ook bekend as “blue vitriol” ( blou vieterjoel) en “blue stone”. Die aktiewe bestanddeel in blousel is koper sulfaat.

Daar is werklik ‘n wrede outydse geloof dat blousel, wat ook vir die bleik van klere gebruik word, skdaeloos is wanneer dit vir n dier ingegee word. Dit vernietig die totale biologiese maagbioom waar mens en dier se gesondheid begin en steriliseer juis die bakterie at gesondheid en lewe moet en by begin.

Hieronder die uiteensetting van die gevare van inwendige gebruik, per ongeluk of doelbewus.  Koper sulfaat word vandag nog gebruik in die volgende industrieë:

Onkruiddoders   Swamdoders   Insekdoders   Analitiese reagente   Organiese sintese   Chemiese opleiding   Kuns   Ets werk   Kleurstowwe

Kopersulfaat was in die mediese veld gebruik as braakmiddel.  Dit word nou gesien as te toksies vir gebruik hiervoor.  Dit is steeds gelys as ‘n teenmiddel by die “World Health Organization’s Anatomical Therapeutic Chemical Classification System.”

Sien die verdere beskrywing van toksikologie hieronder en let asb daarop dat so min as 1 gram koper sulfaat reeds erge newe effekte kan hê.

“Toxicological effects Copper sulfate is an irritant.  The usual routes by which humans can receive toxic exposure to copper sulfate are through eye or skin contact, as well as by inhaling powders and dusts.

Skin contact may result in itching or eczema.  Eye contact with copper sulfate can cause conjunctivitis, inflammation of the eyelid lining, ulceration, and clouding of the cornea.  Upon oral exposure, copper sulfate is only moderately toxic.

According to studies, the lowest dose of copper sulfate that had a toxic impact on humans is 11 mg/kg.  Because of its irritating effect on the gastrointestinal tract, vomiting is automatically triggered in case of the ingestion of copper sulfate.  However, if copper sulfate is retained in the stomach, the symptoms can be severe.  After 1–12 grams of copper sulfate are swallowed, such poisoning signs may occur as a metallic taste in the mouth, burning pain in the chest, nausea, diarrhoea, vomiting, headache and discontinued urination which leads to yellowing of the skin.  In cases of copper sulfate poisoning injury to the brain, stomach, liver, or kidneys may also occur.”

http://en.wikipedia.org/wiki/Copper%28II%29_sulfate

Copper sulfate, also known as ‘blue stone’ or ‘blue vitriol’, is a chemical compound that is used in a wide range of industries. The basic chemical formula of blue vitriol is ‘CuSO4‘, but the salt exists as a series of different compounds, depending on the degree of hydration. ‘Chalcocite’, the anhydrous form of copper sulfate, occurs as a rare mineral and exists as a pale green or grayish-white powder.
The various hydrated forms of copper sulfate include trihydrates, pentahydrates, and heptahydrates. However, copper sulfate pentahydrate (CuSO4.5H2O) is the most commonly found salt. It is bright blue in color and is known as ‘chalcanthite’. This color of the crystals is due to the presence of water of crystallization, and is the best way to distinguish between the anhydrous and hydrated forms.

Copper sulfate can be prepared in the laboratory by reacting various compounds of copper (II) with sulfuric acid. However, it is commercially available on a large-scale basis, and is an economic source of Cu. Copper sulfate pentahydrate readily dissolves in water and is also soluble in methanol, glycerol, and to some extent in ethanol. When the blue crystals of copper sulfate are heated in an open flame, they get dehydrated and turn grayish white.

Uses

Copper sulfate is a versatile chemical compound having a wide range of applications in agriculture, as well as pharmaceutical and chemical industries.

Agriculture

  • Copper sulfate pentahydrate is commonly used as a fungicide to control various bacterial and fungal diseases of crops, fruits, and vegetables, such as mildew, leaf spots, blights, and apple scab.
  • Mixture of copper sulfate and ammonium carbonate, known as Chestnut compound, is used as a soil sterilizer or in horticulture to prevent seedlings from getting damp.
  • It is used in the preparation of Bordeaux mixture, along with lime, which is utilized for leaf application and seed treatment for treating fungal diseases on grapes, melons, and other berries.
  • Copper sulfate pentahydrate is used as a molluscicide, to repel and kill slugs and snails.
  • It as an algaecide to prevent algal growth.

Chemical Industry

  • Copper sulfate is often used in the preparation of catalysts for several reactions in many industries.
  • The anhydrous form of this salt catalyzes many processes like the transacylation in organic synthesis.
  • It is used in purification of gases by removal of hydrogen chloride and hydrogen sulfide.
  • The application of copper sulfate in preparation of dyestuff intermediates and catalyzing the synthesis of diazo compounds and pthalocyanine dyes is very common.
  • Copper sulfate is used as an electrolyte in electroplating and also used in some precipitation reactions.
  • It is utilized as an additive in adhesives.
  • Copper sulfate serves as a coloring agent for glass, cement and ceramics.
  • This salt is also used in many chemistry sets for undertaking various experiments.

Public Health and Medicine

  • Copper sulfate is used as a fungicide not only in agriculture, but also as an antiseptic and germicide against fungal infections in humans.
  • Incorporating this salt in floor cleaning mixtures helps in preventing athlete’s foot in tropical countries.
  • Copper sulfate is used in the preparation of Paris green, to kill mosquito larvae that cause malaria.
  • It is used to keep algal blooms away, especially from the swimming pools and water reservoirs.
  • Copper sulfate helps in eradicating snails that harbor the parasite responsible for causing Schistosomiasis in humans.

Apart from the above uses of copper sulfate, this compound is also used in preparation of wood preservatives to protect timber from wood worms. It is also utilized as a mordant in dyeing, and as a reagent in tanning process. Moreover, growing crystals of this salt is one of the common science fair projects for middle school and high school children.

Copper sulphate poisioning

https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmed/18407869

 

 

Waarom vet of kaings in die dieët

Primêre vitamiene word in die Literatuur beskou as Vitamien, A, D, E, K, C en Vitamien B Kompleks.Van hierdie groepe vitamien is Vitamien A, D, E en K “fat soluble” of vetopneembare vitamiene, wyl Vitamin C en B Kompleks wateropneembare vitamiene is.

hqdefault

Die vetopneembare vitamiene word in spesiale vetselle gestoor, wat “lipocytes” of liposiete genoem word, wyl wateropneembare vitamiene nie in die liggaam, behalwe baie klein hoeveelhede gestoor word.

images

Vetopneembare kan toksies raak met ‘n oormaat inname van hierdie vitamiene. Kan selfs toksies wees vir diere as die liggaam dit in oormaat moet stoor. Wateroplosbare word deur die uriene uitgeskei en daar is geen bewys in die Literatuur dat wateroplosbare vitamien enige dier ooit skade aangerig het nie.

chicharon-baboy-pork-cracklings-2427

Beide hierdie vitamienes is uiters noodsaaklik vir mens en dier. Diere wat nie die nodige vet inneem wat gunstig in die liggaam as natuurlik ontvang word nie, kan dus nie noodsaaklike opnames maak van Vit A, D, E en K nie.

121caf735bc44b8fb8e106fd13cf50c7

Bakteriese Velsiektes (Pyoderma)

BAKTERIESE VELSIEKTES (PYODERMA) BY HUISDIERE

Pyoderma is bakteriese infeksies van huisdiere wat op die vel geprojekteer word. Dit kom baie algemeen op honde voor maar is nie algemeen te vinde op katte nie.

  1. Oorsaak

Veltoestande by diere is grootliks ‘n sekondêre probleem, wat beteken dat dit die gevolg is van ‘n ander probleem wat volledig aangespreek moet word om die probleem in sy kern te smoor. Moontlik is die heel belangrikste ‘n gesonde immuniteitstelsel wat deur goeie voeding en higiëne ondersteun word.

download

  1. Myte as deel van die velprobleem

Myte op huisdiere is ‘n natuurlike toestand. Myte se mees effektiewe behandeling of teenmiddel is ‘n dier se gesonde immuunstelsel wat hul werkinge in geheel onderdruk.

  1. Permanensie van velsiektes

Hierdie veltoestande is selde fataal. Of hul heeltemal gesond gedokter kan word met behandeling en middels, bly ‘n ope vraag. Dat hul beheer en bestuur kan word is so, maar dit vereis dat daar deurlopend hieraan aandag gegee sal word met middels omdat hierdie velstoestande in chroniese permanente veltoestande (pyoderma) ontwikkel.

dog-food-allergy-on-face

  1. Begrip

Diere-eienaars en veeartse is soms in konflik met mekaar oor die veltoestande. Die oorsaak is nie werklik met die oog waarneembaar nie en moderne diagnostiese toetse moet gedoen word om die probleem en oorsaak te bepaal. Soms het die eienaar nie die geld om hierdie diagnostiese toetse te laat doen nie en moet die veearts of kundige persoon sy beste doen om die saak aan te spreek.

  1. Tipe veltoestande of Pyodermas

5.1 Aknee: Net soos in die geval van mense kan honde ook aknee kry in hul puberteit in die omgewing van die ken en lippe, op die maag en tussen die bene.

5.2 “Hot spots”: Ook bekend as ekseem, nat kolle, dermatitus of “Pyotraumatiese dermatitus”. Hierdie toestand is ‘n seisoenale probleem en is gewoonlik waarneembaar by diere wanneer dit by nat, klam en warm toestande kom. Bakterie van die omgewing vestig hul in die ideale omstandighede dan ook op die vel. Diere byt, skuur en krap die vel om van die bakteriese nawerking en juk ontslae te raak en versprei so die bakterie verder op die wond van die vel. Dit kan na groot oppervlaktes versprei binne ‘n dag of twee.

5.3 Follikulitus: Ook bekend wanneer ‘n dier se vel voue het en dermatitus of ontsteking daar ontstaan. Nog ‘n naam vir die toestand is “Pustulêre pyoderma”, wat by tye kan opvlam en ontsteek van algemene en/of normale ander bakterie van die vel. Dit is minder dramaties as bogenoemde en ontstaan veral wanneer diere aan mekaar se velle raak, soos by die vulva, die stert en anale area. Sharpei tipe honde met velle in die gesig is gewoonlik die meer vatbare tipe diere. Lewenslange versorging en higiëne is belangrik by hierdie tipe diere.

Atopic-dermatitis-in-dogs

5.4 Pyoderma (tussen die tone), “Puppy strangles”, drukpunt pyoderma (callus), peri-anale en algemene pyoderma. Al hierdie toestande neem baie lank om te heel en frustreer mens en dier. Die probleem mag herhaaldelik te voorskyn kom nadat dit die eerste keer op ‘n dier waargeneem is. Suksesvolle behandeling beteken nie dat die probleem vir eens en altyd opgelos is nie.

5.5 Seborrhoea is ‘n veltoestand met verskeie vorme. By mense word dit skilfers genoem. Die vel is rooi, met matige inflammasie, olierig, en het ‘n skilferagtige kors. Die toestand word veroorsaak deur oormatige sebum afskeidings (olieklier afskeidings), wat normaalweg sou verhoed dat die vel verdroog en dat daar haarverlies plaasvind. Dit is ‘n lewenslange toestand en vereis honde eienaarskap wat bereid is om te aanvaar.

  1. Oorsake van bakteriese velprobleme en kondisies

Die baie bekende “Stapylococci “ bakterie (Staph bakterie) is van die mees algemene organismes wat gevind word in bakteriese velsiektes of kondisies. Gelukkig is hierdie siektetoestand nie oordraagbaar na mense toe nie

1200-94798069-shapes-of-bacteria

7. Voorkoming is beter as beheer

  1. Die meeste velverwante probleme is, soos genoem, sekondêr. Dit beteken dat dit dalk nooit sou ontstaan het as siekteverwante organismes soos vlooie, bosluise, groepe wurms, virussiektes en bakteriese omstandighede voorkomend bestuur is nie.
  2. Bydraend tot dit kan daar wel genetiese faktore wees wat ‘n rol speel, hormonale disfunksies of abnormaliteite in die immuunsisteem. Wanneer bakteriese infeksies opduik, speel kundige persone soos jou veearts wat verskeie toetse kan uitvoer, ‘n belangrike rol in die beheer en bestuur daarvan.
  3. Die belangrikste hiervan is om vas te stel wat hierdie velreaksies veroorsaak. Dit kan tekorte in minerale en vitamienes wees soos sink, kos wat nie deur die hond se dermkanale opgeneem word nie en bloot uitgeskei word wat veroorsaak dat die hond tegnies honger ly en sy immuunsisteem onder druk kom, gluten reaksies van koring en meelprodukte, kleurstowwe, preserveermiddels, vlooie, wurms, materiale en om die dier daarvan te skei.
  4. Laastens, goeie higiëne met produkte wat veilig vir diere en hoogs effektief teen hul kieme is, is die antwoord. Nie boererate en selfaangemaakte brousels nie. Dit verhard net die weerstandigheid van die kieme wat mens wil beheer.

 

Pierre van Niekerk © 2018

Rooi Gis of “Red Yeast”

43680075_2194256877313097_2788138016596557824_n

 

Rooi Gis (Red Yeast)

Rooi gis (‘red yeast’), ‘n tipe gis/swam ook bekend as ptyrosporin, pityrosporum of malassezia, ontwikkel in die klam omgewing rondom jou hond se oog wanneer hy te veel trane produseer of probleme ondervid met traan dreinering.

Terwyl hierdie gis natuurlik p die vel verskyn, laat die gedurige klammigheid dit toe om meer te gedy as wat normaalweg sou gebeur. Soos die naam aandui, vlek ‘red yeast’ die pels ‘n rooierige kleur en veroorsaak vel irritasies en ‘n onaangename reuk.

Terwyl behandeling van die gis sal help om die vlekke en irritasies te elimineer, sal dit nie die probleem oplos nie – dit gebeur as gevolg van jou dier se oormatige traan produksie of onvermoë van die traankliere om behoorlik te funksioneer. Sonder om hierdie probleem op te los, sal die gis voortgaan om weer tevoorskyn te kom en te sweer, selfs al behandel jy die infeksie met antifungale middels of medisinale vooraf geweekte oogdeppers.

Epiphora
Die oorsaak van rooi gis is ‘n toestand bekend as ‘epiphora’, waarin die trane van jou dier se oë gedurig oorspoel op die pels in sy gesig.

Sommige honde word gebore met oorerflike probleme met hul traankliere, wat behoorlike dreinering van die trane deur die neus en keel bemoeilik. Ander produseer oormatige trane as gevolg van irritasies wat veroorsaak word deur bakteriële oog infeksies of oog wimpers wat in die oë groei.

Hierdie hare krap die binnekant van die oog wat lei tot rooiheid, inflammasie en trane. Maar dit maak nie saak wat die probleem is nie, jy sal jou veearts moet besoek om die oorsaak van die toestand te bepaal; anders sal jy permanent probleme ondervind met traan vlekke and rooi gis.

 

Pierre van Niekerk

Myte op die pels

 

Myte is hoofsaaklik ‘n immuungebreksindroom.  Dit beteken ‘n immuunstelsel wat nie ten volle funskioneer nie.  Dit kan wees dat die dier nie voldoende sinkinname het wat dermabsorpsie van belangrike minerale en vitamiene bevorder nie.  Kan wees as gevolg van kosse wat nie opgeneem word en/of vir die dier verteerbaar is nie.

magic-first-picweb

Honde met velkondisies, veral rasse met atopie en sensitiwiteit of hipersensitiwiteit (dermatitis) wat reageer teenoor droë kosse se kleur-, geur- en preserveermiddels, meelprodukte of gluten in droë hondekosse, asook produkte van die Natuur soos gras, sade en blomme is veral vatbaar vir oorkanaal infeksies.

scabies_shihtzu2

Honde met primêre en sekondêre seborrhea het gewoonlik n geel olierige vloeistof wat ‘n uitstekende medium is vir bakteriese opbou.  Faktore wat hiertoe bydra is die kruiskontaminering van materiaal waarmee ore skoongemaak word, soos oorpluisies en watte wat oor en weer gebruik word.  Water wat in ore kom wanneer daar geswem word of hul met seep gebad word en mense wat “grooming” doen en met ongesteriliseerde instrumente werk om hare te sny en te knip.

dog-mites-pictures-3

Honde en katte is hoofsaaklik vleisvreters.  Hul hanteer gluten in meelprodukte nie baie goed nie en hul sisteme is nie bedoel om mielies en meel te verteer nie en vele diere se liggame reageer heftig daarteen.

dog-mites-on-the-belly-pictures-4

Promix EM Multivitamien en/of Promix Probiotika, asook ander minerale en vitamien aanvullings, sal baie doen vir diere se velle.  Sorg ook dat die dier ‘n kaiing of twee per dag inkry om vetoplosbare vitamiene wat in die liggaamsvet gestoor word, te ondersteun, veral by maer diere.

Behandeling van myte op die pels

 ear-mites-in-dogs-cats

  • Was die hond met ‘n natuurlike bosluismiddel soos “Propyrepet” sjampoe wat ‘n baie mens- en diervriendelike natuurlike insekdoder is wat van plante gemaak word. Dit bevat ‘n natuurlike Piretiene as aktief, wat van Chrysanthemum plantolie gemaak word.
  • Was die hond skoon en spoel die pels af met flou soutwater (9g/2 gelykvol teelepels gemeng met 1L lou gekookte water) om negatiewe bakterie te beheer.
  • Dit is belangrik om die Ph balans op die vel te herstel en ook terselfdertyd die vel te voed.
  • Olyfolie blyk baie suksesvol te wees en dit blyk dat dit hoogs effektief is om die vel te voed en ook die lywe van myte penetreer. Dit blyk (ongetoets) dat olyfolie die asemhalingstelsel van myte (ook kopluise) voldoende penetreer en die waslagie op die skelet en longe ontwrig en dus meebring dat hul moontlik versmoor weens die versteuring/versagting van die waslagie wat dit beskerm om te kan asemhaal.
  • Smeer die volgende mengsel aan die hond twee keer ‘n dag:
    • Aqueous en blomswael mengsel vir velkondisies by troeteldiere:
  • 250ml aqueousroom
  • 100g blomswael
  • 1 potjie sinksalf
  • 100ml olyfolie
  • 1 klein botteltjie Gentian Violet (slegs nodig vir sonbrand gevalle)
  • 2 buisies Allergex/Anthisan of soortgelyke room

Meng alles goed deur en sit twee keer ‘n dag op seerplekke of wonde

Tuisbehandeling

 Smeer die hele pels dik met olyfolie. Draai die hond in plastiek “Glad wrap” toe en draai verband om die lyf om suurstof van bakterie en myte af te sny. Nie die dier in die son of hitte versmoor voel of benoud raak nie. Hou die dier in ‘n koel plek met genoegsaam water. Die doel hiervan is om die myte se skelette met die olie te penetreer, die waslagie wat hul asemhalingstelsels teen water beskerm te verswak en op te los.

15822532_10154917725209810_5210214648127478646_n

Die afwesigheid van suurstof versmoor skadelike bakterie en myte in die pels en vel. Olyfolie voed die vel as medium en help behandeling met die rome wat hierna opgesmeer word om die allergente en skade aan die pels uit te skakel.sjampoo

Belangrikste

 Die dier se immuunstelsel moet opgebou word. Promix EM produkte wat op die Pierre@Dieregesondheid blad aanbeveel word, sal baie help met die bevordering van maagmikrobes se verteringsprosesse en noodsaaklike gesondheid van ensieme in die maag.

  1. ‘n Kaiing of twee per dag om oliegebaseerde vitamienes op te neem.
  2. Toets vir proteïen intoleransie
  3. RAW dieet.
  4. Glutenvrye kos waar, asook kos met preserveermiddels en kleurmiddels.
  5. Moenie dat vog in die ore vasgevang word met hare nie en sny by langhaar rasse die ore skoon sodat lug goed kan ventileer.
  6. Verbeter dus die lugvloei in die oorkanaal
  7. Moenie die ore met materiaal kontamineer nie, oorinfeksies en myte is hoogs aansteeklik en moet voorkom word.

what-does-scabies-look-like-2188

Canine Atopic Disease (Engelse weergawe)

https://www.youtube.com/watch?v=o6TuTye5ntg

Bakteriese velsiektes

https://www.youtube.com/watch?v=JmDONwRBx8w

 

Pierre van Niekerk © 2015

KORTISOON EN SY FUNKSIES

Voordat jy vir iemand kortisoon aanbeveel, moet jy net mooi onthou in watter perspektief jy dit doen. Kortisoon is ‘n wonderlike produk, maar dit is ‘n “bedriegmedisyne“ wat in duidelike persepktief gestel en gebruik moet word.

Wat kortisoon doen, is om die immuunsisteem te onderdruk sodat die immuunsisteem nie teenoor die allergent (dit wat die gejeuk, allergie veroorsaak) reageer nie.

In gewone taal beteken dit dat as daar ‘n allergiese reaksie is op jou dier se vel, reageer die immuunstelsel daarteen om dit te beveg, te oorkom. Gee jy kortisoon in, onderdruk die kortisoon die immuunstelsel sodat dit nie reageer teen die allergent nie – die ding wat die reaksie veroorsaak het nie.

Dit “verdoof” die immuunstelsel gewoon om nie te reageer nie. Dit los ook nie die probleem van die allergent op nie. Dit bly steeds daar en sal weer sy kop uitsteek as dit nie aangespreek word nie en die immuunstelsel nie onderdruk word nie.

Wat moet gebeur is dat die dier (of jy) antigene in jou liggaam moet opbou teen die allergente en miskien nog beter, dat jy eerder moeite doen om vas te stel wat die oorsaak is van die allergiese reaksie en jou dier daarvan weerhou.

Die antwoord van ‘n gesonde immuunstelsel en gesonde opneembare kos vir jou diere word hiermee sterk beklemtoon. Daar is ‘n klomp “Allergente”, gluten of koring of meelprodukte, gras, stof, preserveermiddels in kos, kleurstowwe en nog hordes meer. Als wat jy in kos vir diere kry, iets wat jy maar self moet gaan oplees oor.

Weet jy nie wat als dit kan veroorsaak nie, gaan jou liefde vir jou dier jou baie geld kos. Jou dier gaan sukkel en selfs jy ook.

Kortisoon is baie goed, het sy plek, maar dit het sy beperkinge. Dit spreek nie die probleem van allergente aan nie en help nie die immuunsisteem om dit suksesvol te oorkom/beveg nie. Bloot om die reaksie van die allergiese reaksie te verdra.

Pierre van Niekerk © 2015