Month: October 2018

Bakteriese Velsiektes (Pyoderma)

BAKTERIESE VELSIEKTES (PYODERMA) BY HUISDIERE Pyoderma is bakteriese infeksies van huisdiere wat op die vel geprojekteer word. Dit kom baie algemeen op honde voor maar is nie algemeen te vinde op katte nie. Oorsaak Veltoestande by diere is grootliks ‘n sekondêre probleem, wat beteken dat dit die gevolg is van ‘n ander probleem wat volledig …

HOES (KENNEL COUGH) – “Canine infectious tracheobronchitis”

Dit klink erg maar dit is nie ‘n vreeslike erge toestand nie.  Meeste honde herstel sonder dat hul behandel word.  Net die volgende hieroor: Honde en katte, net soos in die geval van mense, het verskeie virusse en bakteriums wat die respiratoriese organe aantas.  Dit het verskeie oorsake.  Die bakterium “Bordetella bronchiseptica” is meestal die …

Pierre@ Natural Health Anti-oksidant room.

Velsorg: Inleiding Daar is letterlik derduisende produkte en beloftes van verjonging en jeug wat vele vervaardigers van produkte belowe. Gebruikers koop die produkte met groot verwagting en dan gebeur daar min tot niks.   Pierre@ Natural Health se produkte mag nooit sonder goeie inligting en opvoeding en bewyse van hoekom en waarom dit saamgestel is …

Rooi Gis of “Red Yeast”

  Rooi Gis (Red Yeast) Rooi gis (‘red yeast’), ‘n tipe gis/swam ook bekend as ptyrosporin, pityrosporum of malassezia, ontwikkel in die klam omgewing rondom jou hond se oog wanneer hy te veel trane produseer of probleme ondervid met traan dreinering. Terwyl hierdie gis natuurlik p die vel verskyn, laat die gedurige klammigheid dit toe …