Tag: dogs

Knuckling Legs of krom bene

Krom bene by boerboele is ‘n Kalsium/fosfaat tekort

Vitamien A

Vitamin A is important for normal vision, the immune system, and reproduction. Vitamin A also helps the heart, lungs, kidneys, and other organs work properly.

Geaktiveerde Houtskool- Free Radicals 3

“Geaktiveerde houtskool is die produk aan enige persoon wat sukkel met diarree, gas, ’n spastiese kolon of voedselvergiftiging,”

Panado- Deadly for Cats

PANADO Paracetamol: Skin rashes and other allergic reactions may occur.  The rash is usually erythematous or urticarial but sometimes more serious and may be accompanied by fever and mucosal lesions.  The use of paracetamol has been associated with the occurrence of neutropenia, pancytopenia and leucopenia. Codeine: Codeine may be habit forming. Codeine may cause nausea, …

Skyndragtigheid en tewe se estrussiklus.

HONDE SE ESTRUS SIKLUS Dit kom normaal in nie-gesteriliseerde tewe binne 6 tot 12 weke na estrus voor. Estrus is die gedeelte van die teef se estrussiklus waar sy die reun toelaat om haar te dek, die vulva geswel is en daar ‘n strooikleurige vaginale afskeiding is. Die tekens van skyndragtigheid kan wissel in intensiteit en …

MASTITIS: MELKKLIERE van TROETELDIERE

Vele vrae onstaan rakende troeteldiere wat mastitus ontwikkel. By plaasdiere is dit ‘n algemene voorkoms, veral daar waar vlieë nie onder beheer gebring word by varke en melkbeeste nie. Vroue veral is bekend met ontsteking in die melkkliere van die bors. Die waarheid is, mans kan ook mastitus ontwikkel. So ook babas. Dit is normaal …

Rooi Gis of “Red Yeast”

  Rooi Gis (Red Yeast) Rooi gis (‘red yeast’), ‘n tipe gis/swam ook bekend as ptyrosporin, pityrosporum of malassezia, ontwikkel in die klam omgewing rondom jou hond se oog wanneer hy te veel trane produseer of probleme ondervid met traan dreinering. Terwyl hierdie gis natuurlik p die vel verskyn, laat die gedurige klammigheid dit toe …

Blommetjie Mieks Proewe

Pierre@Dieregesondheid Blommetjie Mieks Die produk is tans onder verdere toetsing by Toetslaboratoriums. Dit sal met die resultate aansoek doen vir bykomende registrasies in terme van Wet 36 van 1947 by die nodige owerhede. In verskeie lande soos Australië en Swede is die aktief heeltemal vrygestel van enige Registrasies van hul owerhede. Volledige name en Literatuurverwysings …

General Reference Study in Bovine Colostrum

What is Colostrum Nature’s most perfect or complete food. Contains necessary growth factors, antibodies, lactoferrin and information carrying peptides Designed to passively transfer signal bio-chemicals to newborn. Nature’s way of protecting the newborn from harmful micro-organisms after birth. Main Components in Colostrum Immune Factors or Ig Antibodies Growth Factors Other Health Related Components of Colostrum …

Van ongeloof na geloof: – Tiekie se afbeen:- Rika Barnard (1)

Stories van hoop en ‘n storie van ongeloof  Tiekie het sy been met ‘n ongeluk verloor. n Gewone speel met ander honde het veroorsaak dat sy been in die proses afgeskeur is. Daar was nie eens aggressie by betrokke nie Tiekie se been moes toe afgesit word. Die fotos spreek vanself. Maar die storie tussen …