Houdini die Africanis

‘n Storie van kanker, osoon, veg, moedverloor en oorwinning Agtergrond Houdini, ’n Africanus-mengsel, het die lewe op straat net-net oorleef totdat hy in Julie 2023 gered is ná ’n twee maande lange poging om hom in ’n bedrywige area van Pretoria te vang. Met die eerste oogopslag het dit gelyk of hy ‘n mate van …

Water se doel en funksies

Wat is doel en funksie van gesonde water Water en suurstof is die twee belangrikste elemente in die Natuur wat lewe en die funksies van  lewegewende  organismes onderhou. Water en suurstof het baie belangrike verbintenisse met die biologie van mens en dier. Sonder suurstof sterf mens en dier in minute af. Sonder water sterf organismes …

Pomelo’s se gesondheidsvoordele

Inleiding Pomelo’s is ‘n goed weggesteekte en natuurlike voedselbron wat vir verskeie redes in die medisyne weggepraat word. Inteendeel, vele bloedverdunningsprodukte noem in hul pamflette dat die gebruik van pomelo’s gevaarlik kan wees? Mens wonder maar net hoekom? Wat sê die Literatuur oor pomelo’s? Die Literatuur beskrywe pomelosap, in werklikheid die hele pomelo as een …

Kort beskrywing van die kardiovaskulêre stelsel

Die vaskulêre stelsel is die spil waarom als in die biologie van ‘n lewende wese draai. Dit is in my beskeie opinie die een funksie van die liggaam wat se ongelooflike belangrikheid die minste verstaan of respekteer word. Alles wat mens inneem, soos in alles, alkohol, medikasie, voedsel, suikers, word in een of ander verwerkte …

Beroertes

Inleiding Daar is hoofsaaklik twee redes of oorsake waarom beroertes voorkom. Simptome van beroerte sluit in: Daar is twee hoofoorsake van beroertes. Geblokkeerde of vernoude bloedvate word veroorsaak deur Gevaarlike onkundigheid Al die bogenoemde faktore is oorsake wat die bloedvate verhard en vernou. Verharding en vernouing van bloedvate het geen direkte simptome soos ‘n skielike …

Gillian-Barre Sindroom

Inleiding: Oorsake Die Gillian-Barre-sindroom kan weens vele gesondheidstoestande ontstaan. Die siekte kom voor dae of weke na ‘n respiratoriese siekte of ‘n dermkanaal of spysverteringskanaalinfeksie. Dit is belangrik om te weet dat onlangse Literatuur beweer dat chirurgie of die groepe inentings vir volwassenes en kinders die Gillian-Barre-sindroom kan veroorsaak. In Gillian-Barre-sindroom Begin waar jou immuunstelsel, …

Depressie

Inleiding: Die mens is ‘n emosionele wese. Hy beleef sy wêreld met emosie, gevoel, denke ook intens fisies met geluk en pyn. Almal het iewers, op een of ander stadium van hul lewens, ‘n skouer of ‘n kruk nodig, of ‘n oor wat hoor nodig, om deur ‘n saak te kom wat hul insig, wysheid …

Die storie van Anel Janse van Vuuren:

Hier volg die storie van Anel Janse van Vuuren: Wat onder pleegsorg is by Renier Pieterse ‘n Mens wat verstandelik seergekry het. Ek tik hierdie storie vandag met baie, baie groot dankbaarheid in my hart, dankbaarheid wat woorde nie kan beskryf nie. Sy is verstandelik gestremd en sy sal vinnig vir jou sê “My naam …

Afdeling A: Erektiele Disfunksie Deel 1

EREKTIELE DISFUNKSIE: Deel 1 Inleidende Agtergrond Erektiele disfunksie is die onvermoë by mans om bloed suksesvol deur die bloedvatstelsel in die penis te kry, om ‘n ereksie te bewerkstellig en ook om dit lank genoeg te behou. Sonder die suksesvolle insypel van genoegsame bloed, sal geen ereksie bewerkstellig kan word vir normale penetrasie en seksuele …

Naeltjies of “Cloves”

Naeltjies se Medisinale eienskappe Naeltjies word al duisende jare oor die Asiatiese subkontinent gebruik. Nie net as ‘n spesery nie, maar ook as ‘n belangrike komponent in Ayurvediese Medisyne. Ayurvediese is oeroue natuurlike produkte met ‘n 5000 jaar geskiedenis. Produkte wat gemaak word uit speserye inheems aan lande in Oos-Asië. Naeltjies kom van ‘n immergroen …