Month: December 2019

Kanker en Curcumin Plus ³ met Piperine

Inleiding Pierre @ Ecohealth het ‘n samestelling van Curcumin en Piperine (Biopiperine) met ander natuurlike produkte om die werkinge en die aktiewe daarin te verhoog, as ‘n eie poging om naaste mense in eie familie te help veg teen kanker. ‘n Stryd wat met als in ons menslike vermoë geveg en uitgeveg gaan word. Met …

Kanker en Curcumin: Deel 2.

Daar is n paar produkte in die Literatuur wat kankerwerende eienskappe bevat. Dit is waarskynlik beter om dit te beskrywe, dat dit kankergenesende eienskappe bevat wat voorkomend gebruik moet word. Die produk wat hier beskrywe word, is Curcumin. Die aktief in borrie. Met hul bio-opneembare uitdagings en voordele. Inleiding Die effektiwiteit, die veilige farmakologiese waarde …

Kroniese Stres en Kanker: Deel 1.

Kroniese Stres en Kortisol: Die oorsake en gevolge Inleiding Waarskynlik is stres van soorte, die enkele grootste oorsaak by kanker. Stres het in vele opsigte duisende seekat-tentakels wat in verskeie vorme voorkom. Stres is geen “Engel van die Lig” wat sonder handskoene getakel moet word nie. Stres in sy vele vorme kan net individueel bestuur …

Pierre @ Eco-Health: Poultry Litter Bio-Enzyme

Chemical-free non corrosive poultry litter treatment for incredible ammonia, pathogen and odour control. Increases poultry health by forming a continuously working protective biological barrier. Substance Challenges in Chicken Houses Ammonia is a serious and continued challenge for poultry and the farmer. It’s corrosive to equipment and damaging to the environment. Conventional wisdom is to change …