Die skildklier is verwant aan vele metaboliese liggaamsprosesse en disfunksionele hormoonproduksie kan vele verwante siektetoestande veroorsaak

Suksesvolle vertering begin by die kouproses in die mond gemeng met genoegsame speeksel.

Fournier’s Gangrene. Bacteria in the perianal area.

Agtergrond Amanda het geweldig gesukkel met swak bloedsomloop en waterretensie. Haar knieë was baie geswel van die vog en haar enkels en kuite was pers en vol seertjies van die swak bloedsirkulasie. Die linker knie was 2cm meer geswel as die regter knie, en die regterbeen se verkleuring was baie erger as die linker been. …

Diabetiese wondsorg kan suksesvol bestuur en behandel word met natuurlike produkte.

Skin care is a critical component in men and women. Here is what natural products did when there was no hope anywhere

Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-immuunsiektes, hartsiektes, kanker, waterretensie. Byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.

Kindersiektes en allergië weens te min probiotiese lewe en natuurlike voeding in hul liggame maak hul lewe hel

Covid Vaccine: The consequence of the jab going wrong!