Agtergrond

Amanda het geweldig gesukkel met swak bloedsomloop en waterretensie.

Haar knieë was baie geswel van die vog en haar enkels en kuite was pers en vol seertjies van die swak bloedsirkulasie. Die linker knie was 2cm meer geswel as die regter knie, en die regterbeen se verkleuring was baie erger as die linker been.

Sy het ook daagliks met lyfseer en lae energievlakke gesukkel.

Limfdreinering by Ecohealth

Sy het die 7de Julie begin om weekliks vir limfdreinering te kom.

Amanda het alle suiker en stysel uitgesny. Sy drink ook daagliks Fulvic Acid, kolostrum, kollageen, epsomsout kapsules, Umkhonto en Bioworx Intesticol, Hippie shake en doen een keer ‘n maand die kolon-en-lewerpurgasie.

Vordering

Sedert haar eerste limfafspraak het haar regterbeen se waterretensie (swelling om die knie) al 3cm om die regterknie gesak. Die linkerben het 5cm om die linkerknie gekrimp.

Haar knieë het nou dieselfde mates.

Die foto’s wys duidelik dat die vorige donker rooi inflammasie van die bene, weens swak bloedsomloop, ook dramaties ligter geword het.

Die verbeterde bloedsomloop.

Het gesorg dat al die seertjies wat ontstaan het, en so hinderlik was, basies weg is en heeltemal opgeklaar het.

Amanda se krampe en lyfseer is baie beter en minder en haar energievlakke het heelwat gestyg.

Ecohealth “Turn-around Combo”

Amanda het ook van 4 Augustus af met ons Turn Around Combo begin en is ook nou ‘n hele broekgrootte kleiner.

Suikerverslawing

Suiker is sowat 8-keer meer verslwaend as heroin.

Amanda het baie gesukkel met haar suikerverslawing. Sy erken dat sy ‘n heel paar moeilike dae gehad het. Maar, sy het vasgebyt in die stryd en gemotiveerd gebly.

Ecohealth en Yolanda wat die hoof is van ons limfdreinering is ewe in hul skik met Amanda se vordering.

2 Comments on “Amanda: Waterretensie en Limfdreinering”

Leave a comment