Tag: Lewer

Die lewer en sy Belangrikheid

Inleiding: The lewer is die grootste orgaan in die liggaam. Sy belangrikheid word beklemtoon met die vele metaboliese funksies wat die lewer het. Die lewer is mens en dier se eie persoonlike chemiese verwerkingsaanleg. Dit filter sowat 30% van die liggaam se totale bloedvolume op elke gegewe minuut, waar dit skadelike stowwe opvang en verwerk …