Natuurlike Virusdodende Bio-Ensieme Inleiding Verskeie skadelike virusse bedreig mens en dier se lewe. Mense, onwetend skep weens hul vrees vir bakterie en virusse, met die toediening van skadelike harde dood-makende chemiese middels vol swaarmetale en vrye radikale, dooie habitatte in hul erf, huise en omgewings wat ideaal is vir die bakterie en virusse om in …

Chemical-free non corrosive poultry litter treatment for incredible ammonia, pathogen and odour control. Increases poultry health by forming a continuously working protective biological barrier. Substance Challenges in Chicken Houses Ammonia is a serious and continued challenge for poultry and the farmer. It’s corrosive to equipment and damaging to the environment. Conventional wisdom is to change …

“Geaktiveerde houtskool is die produk aan enige persoon wat sukkel met diarree, gas, ’n spastiese kolon of voedselvergiftiging,”

GENERAL USES OF PIERRE@ D OXI² Introduction This OXI² Pre-Wash was developed and tested to remove hardened stains and smells caused by urine on carpets. Mammalian excretions such as blood, faeces, urine etc. consist of a combination of ammonia, bacteria, hormones, and uric acid. As the urine breaks down, the ammonia concentration increases and sulphur-containing …

Natural Biological Products in Agricultural Waste Treatment Introduction There is a sincere need and demand for safe and natural products to solve and deal with stenches and animal waste in animal shelters, chicken houses, piggeries, cattle kraals, slaughter houses and dairies. In household’s urine stenches or often a problem, where children are involved and general smell …

  Oormyte of gis in die ore.   Eksterne oor infeksie (Otitis) is ‘n infeksie van die oorkanaal.  Diere se oorkanale is sensitiewe dele van hul oorkanaal en word maklik deur ongewenste organismes geïnfekteer.  Die Literatuur is van mening dat 80% van diere wat sukkel met oorprobleme die diere is met lang ore, oormatige groei …

Pierre @ Dieregesondheid Skoonmaakmiddels:   Inleiding: Soos genoem, is die reuk van troeteldiere se uriene in die huis ‘n uitdaging waarmee elke diereliefhebber mee uitgedaag word. Hoekom ruik (stink) dit so en wat kan mens daaromtrent doen? Waaruit bestaan uriene Die elemente in uriene wissel matig soos wat die dieet wissel, die tyd van die …