Fucoidan- Filmlagie op kelp

Wat is fucoidan? Fucoidan is ‘n komplekse polisakkariede (‘n suikermolekule) wat hoofsaaklik in spesies bruin seewier of kelp voorkom. Hierdie organiese verbinding (dit is die slymlagie op die seewier of seebamboesblare) speel ‘n sleutelrol in die plant se natuurlike beskerming sodat dit kan oorleef in die harde skommelende habitat van die see. Fucoidan was bestudeer …

Die skildklier is verwant aan vele metaboliese liggaamsprosesse en disfunksionele hormoonproduksie kan vele verwante siektetoestande veroorsaak

Suksesvolle vertering begin by die kouproses in die mond gemeng met genoegsame speeksel.

Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-immuunsiektes, hartsiektes, kanker, waterretensie. Byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.

Wanneer die spysverteringstelsel simptome toon van chroniese gas, opgeblasenheid, krampe, konstante naarheid en kroniese hardlywigheid, beteken dit metaboliese prosesse nie genoegsaam plaasvind nie en, dat daar onverteerde voedsel is.

Die behandeling van lupus met natuurlike produkte

Kameelmelk is ‘n kragtige natuurlike produk vir mense met kanker, diabetes, en kinders met allergiese reaksies.

Adri Kotze: My Pad met Kanker

Adri Kotze: My Pad met Kanker. ‘n Geloofsgetuienis. Inleiding November 2021 koop my skoonseun vir my ‘n vliegtuigkaartjie Ierland toe. Nou ja, toe is ek verplig om die “JAB” te vat. 23 November 2021 is ek op die vliegtuig oppad om vir my kinders in Ierland te gaan kuier, glad nie siek nie. Land 24 …

Pierre Ecohealth Olive oil Our olive oil is selected from the finest of olives locally produced in the Western Cape, South Africa. Cold processed by one of the finest cold press producers, Kadimah Olive Oil Mills. Selected to provide our Ecohealth customers the purest and finest of olive oils on the South African market for …

A healthy skin is also closely related to many people’s mental wellbeing and self-esteem.