“Leaky Gut” of “Lekkende Derm Sindroom”

Die term beskrywe die deurlaatbaarheid tussen selle (enterosiete) in die dermwand.

Gaatjies binne die dermkanaal

Enterosiete is daardie groep selle binne die dermwand (epiteelselle of villi) wat voedsel opneem. Hierdie voedsel kom deur die maag se funkie met maagsuur in die voedsel, beweeg verby die pankreas wat op sy beurt verskeie belangrike ensieme afskei noodsaaklik vir die verteringsproses.

Gapings in die dermwand waardeer voedsel beweeg

Voedsel wat effektief afgebreek is, word deur die epiteelselle of “Intestinal absorptive cells” in die dermkanaal opgeneem en in die bloedstroom vrygestel om die liggaam te voed.

Hardlywigheid en vele medikasies kan veroorsaak dat probiotiese lewe in die spysverteringskanaal afsterf, wat ongunstige dermwandtoestande skep. Die dermwande ontwikkel inflammasie, ook onder andere gaatjies waar derminhoudelike terug in die bloedstroom vloei. Die toestand staan bekend as “Leaky gut” of die “Lekkende dermsindroom.”

Die “Lekkende Derm Sindroom”  is daarom die beskrywing vir klein gaatjies wat in die dermkanaal gevorm het. Deur hierdie gaatjies syfer onverteerde voedsel, skadelike bakterieë asook ander ongunstige metaboliese stowwe terug in die bloedstroom in, wat tot meer as 100 outo-immuunsiektes tot gevolg het.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: