Inleiding?

Fulvic suur kry sy naam van die Latynse beskrywing, “Fulvus” wat diep geel, goudkleurig  en ligbruin kleure voorstel.

Ons lewe in ‘n sameleweling vandag waar ons weet dat ons nie voldoende voeding inneem in die veral die groentes wat ons inneem nie. Weens die massaproduksie metodes wat vir die oog goed en indrukwekkend lyk, maar op voedingsvlak arm in waarde is.

modernsoils

Daarby word meeste produkte gevoed met kunsmatige voedingstowwe in kunsmis, insektisiedes, pestisiedes en herbisiedes wat bydrae tot minerale verarming van grond en grondwaardes vir voeding in plante.

preview-full-The-10-Best-Fulvic-Acid-Health-Benefits

Hoeveelheid en ook vinnige omset en produksie is geld. En in hierdie produksiemetodes kort vrugte en groente belangrike spoorelemente en ander belangrike voedingswaardes vir mens en dier. Laat ons wel met ‘n klomp chemiese residue waarvan meeste bewus is. Insluitende fulvic suur.  In hoeveelhede wat Moeder Natuur onder normale omstandighede wou hê mens en dier moet inneem.

Fulvic acid of suur is ‘n organiese produk wat oor Tyd onstaan het weens mikrobiese afbreek van plante deur die eeue. 

images (2)

Fulvic suur:- ‘n Kritiese aspek tot enige Lewe

Fulvic suur blyk onbekend te wees in die algemene gesondheidsbegrip van mense. Tog word fulvic suur se waardes en bydraes deur baie wetenskaplikes intensief bestudeer. Min mense besef dat fulvic suur ‘n kritiese element in hul gesondheid is, so belangrik soos water, sonlig en suurstof.

fluvic-acid-research-findings

Plante kan nie sonder suur bestaan nie en sonder plante, kan die mens en dier ook nie bestaan nie.

Fulvic suurword in plante en in grond gevind. Dit het daar twee krities-belangrike funksies. Om uit die grond

  1. minerale en spoorelemnte te absorbeer, asook alle ander natuurlike voedingstowwe en
  2. om dit dan oor te dra na plante, waar dit metaboliseer word vr gesonde groei.

Wanneer plante hul leeftyd voltooi het en kompos word, word fulvic suur terug in die grond in geplaas en die sklus herhaal.

infographic-nutrient-deficiency-from-medications-img1

Soos by plante, het fulvic suur dieselfde aksie by die mens en sy diere. Fulvic suur het ‘n uitsonderlike spektrum van voordele. En alle lewensvorme deel soortgelyke boustene van lewe, naamlik lewende selle.

Fulvic suur dra aan mens en dier minerale en voeding oor in lewende selle wat gevind word in oerplante. Dit verhoog selenergie, wat oorskakel in lewensenergie, selgesondheid, vinniger herstel van siektes en beserings asook mense met uitdagende gesondheidstoestande wat gevind word in ouderdom.

low-stomach-acid

Belangrikheid van Fulvic suur in selle

Om die belangrikheid van Fulvic suur te verstaan, moet mens by die selle van die mens self begin.

fulvic-missing-farmer_large

Selle, en veral mense wat die gevolge van onderdom besef en siektes besef, weet dat gesonde selle ‘n fundamentele komponent is van lewe. ‘n Enkele bevrugte eiersel ontwikkel in werklikheid  in 1 000 000 000 000 00 (10 tot die mag 14) selle.

Selle word van mekaar en van die eksterne omgewing onderskei met membrane.

Meeste mens en of dierselle bestaan uit ‘n nukleues of soortgelyk wat al die chemiese informasie (DNA) van die mens en dier beskrywe en, wat graag maksimale uiting wil gee aan die genetiese potensiaal van die mens of dier.

Wanneer selle hul tyd uitgeleef het en verouder, begin skade intree en ook siektes ontstaan. Dit is so eenvoudig soos dit.

Dit is dus krities dat die mens wat omgee, sorg dat lewende selle voortdurend gevoed word om ouderdom en siektes af te weer en of te keer dat dit ontstaan.

Fulvic.Benefice14

Voorkoming, is beter as beheer.

Voeding speel dus n belangrike rol om selle gesond te hou. Tekorte sal ouderdom versnel en so ook siektetoestande. Vir ‘n sel om maksimaal te kan funksioneer moet dit;

” Bio-aktief wees, en Bio-beskikbaar”

Spoorelemente, minerale en vitamienes het ‘n baie beperkte “Bio-beskikbaarheid” leeftyd in die dierlike sel.  Hul kan net “Bio-beskikbaar ” word en wees sou hul met ander substansies en komponente ingeneem word waarin hul natuurlik voorkom.

Al hierdie komponente vorm ‘n sinergistiese omgewing wat hul absorpsie van ‘n verskeidenheid belangrikse en nodige voedingstowwe in die selle maksimaliseer om hul jonk, funksioneel, bio-aktief en lewend te hou.

Hierin speel fulvic suur ‘n belangrike sinergistiese rol om daardie funksionele omgewing te skep.

download (1)

Minerale in Fulvic Suur

Fulvic suur los in natuurlike vorm minerale in plante en die grond op en stel (bied) dit dan in ‘n opneembare vorm aan plante aan. Wanneer nie-organiese kompenente aan fulvic suur blootgestel word wat belangrike natuurlike minerale bevat. (klei, klip, skalie) word dit ook afgebreek en bio-beskikbaar aan plante aangebied wanneer dit met water in aanraking kom.

Op die manier word dit ook in die dierlike liggaam bio-beskikbaar en bio-aktief.

Fulvic suur bevat volgens die Literatuur die rykdom van sowat 70 minerale en spoorelemente, al die voedingswaardes wat oor Tyd en oertye geleef het, aminosure (boustene van lewe) aminosuikers, peptides, nukleo-sure, phytochemiese en phyto-voedingstowwe.

humic-acids-role-in-improvi

WIKIPEDIA beskrywe phyto-chemiese substansies as elemente wat natuurlik in plante voorkom om hulself van verskeie skadelike elemente te beskerm. Navorsing bewys egter dat vele van hierdie Biologiese verdedigingsmeganismes funksionele belangrikheid vir die mens demonstreer by die beheer of voorkoming of bestuur van kanker, metaboliese sindrome (dikderm, spysverteringstelsels) en ander siektes wat van belang is.

Daar is meer as 4000 phyto-chemikalië bekend wat betrokke is by verskillende voorkomende siektetoestande. Vele van hierdie elemente en of substansies tel as van die heel belangrikste komponente anti-kanker voedingstowwe.

Sommige belangrike en bekende phyto-chemikalië (Word in Engels gelos sodat lesers dit makliker kan Google en opsoek)

  1. Antioxidant action : allyl sulphides, carotenoids, flavonoids, polyphenols – protect our cells against oxidative damage and reduce the risk of developing certain types of cancer.
  2. Hormonal action : isoflavones – imitate human estrogens and help reduce menopausal symptoms and osteoporosis.
  3. Stimulation of enzymes: protease inhibitors, terpenes, indoles – stimulate enzymes that make the estrogen less effective and could reduce the risk of breast cancer.
  4. Interference with DNA replication: saponins – impede replication of cell DNA, thereby preventing the multiplication of cancer cells; capsaicin – protects DNA from carcinogens.
  5. Anti-bacterial effect: allicin – has anti-bacterial properties.
  6. Physical action: proanthocyanidins – bind physically to cell walls, thereby preventing the adhesion of pathogens to human cell walls.

benefits-of-humic-and-fulvic-acid-5-638

Fulvic suur is dus die komponent in die liggaam van plant en dier wat voedingstowwe wat Bio-beskikbaar en Bio-aktief maak op sellulêre vlak. Fulvic suur word erken vir sy vermoë om balanse tussen selstrukture te bring, asook biologiese prosesse in selgesondheid te stimuleer, selle se energievlakke te optimaliseer om gesondheid te bewerkstellig.

Benefits_of_Fulvic_Acid

Algemene bydraes en waardes van Fulvic Suur.

Fulvic suur se minerale en spoorelement-inhoudelike het die volegnde eienskappe;

  • Dit is dit ‘n waardevolle natuurlike elektroliet wat verskeie mikro-elemente vervang wat deur die vel deur middel van sweet verloor word, veral by oefening en sport.
  • Verander en bind “vegetale” silika na kollageen en versterk daarmee ook alle “connective tissue” (verbindingsmateriaal of gom tussen selle) in die liggaam. Dit is dus veral by plooie waar kollageen ‘n “anti-plooi” of dan gom funksie het omdat die die verbinding tussen selle versterk wat plooivorming verhoed.
  • Phyto-chemiese elemente in fulvic suur het verskeie antibakteriese, anti-virale, anti-inflammatoriese elemente wat die immuunsisteem help om daarteen te veg.
  • Fulvic suur stimuleer ‘n gesonde pH-balans tussen die onderskeie selle met verskillende pH- vereistes.
  • Fulvic suur, weens sy bio-chemiese samestelling deur Moeder Natuur, het die natuurlike vermoë om effektief sy minerale, voeding- en helingswaardes direk te neem na alle organe in die liggaam waar dit maksimaal opgeneem kan word en bio-aktief funksioneel kan raak ter wille van selgesondheid.

0a4f7797a57e5c77d8f3c1a58e958020

Fulvic suur se inname se doel

  • Om dit wat die liggaam nodig het in vandag se moderne lewe, terug te plaas in die ligaam wat nie in die gebruik van groente en ander moderne voedingstowwe beskikbaar is vir goeie velsorg en gesondheid nie.
  • Fulvic suur is ‘n robuuste anti-oksidant, wat vrye radikale neutraliseer in die liggaam veral in selle, en vrye radikale se invloed minimaliseer in die beskadiging van selmembrane van lewende selle, proteiene en sel DNA.
  • Fulvic suur is op molekulêre vlak saamgestel in 45% strukturele suurstof in massa wat direk in selle afgelewer word. Dit dien as ‘n bron van skoon volhoubare energie, diametries verskillend van kort skadelike geblikte energiebronne in kaffeiendrankies en suikerkoeldranke.
  • Fulvic suur dra by om van skadelike patogene, toksienes, bakterie en virusse ontslae te raak weens sy meganiese en strukturele aksies en voedingstowwe.
  • Help met die balansering van bloedsuiker

 

People-with-autoimmune-disorders

  • Beter opname van suurstof in selle wat enorm bydrae veral in kompeternede sport en siektetoestande waar die longe beskadig is.
  • Bogenoemde funksies van fulvic suur kan ook bydrae dat daar korter herstelperiodes is tydens sport, vinniger herstel periodes tydens beserings, kan dus bydrae tot die verminderings van “cravings” en ongesonde eetgewoontes.
  • Die verhoogde suurtofinname van fulvic suur kan ook bydrae dat skadelike virusse en bakterie nie kan oorleef om siektetoestande te veroosaak soos verkoue en griep nie.
  • Behoort n wesenike bydrae te lewer in die voeding van naels, hare, velsorg, veral om velverjonging te bevorder.
  • Spysverteringsakies te bevorder
  • Behoort beter konsentrasie vermoeëns mee te bring, beter brein en ook geheue funksies.
  • Behoort ook die libido te bevorder, beter seksuele funksionering en verhoging van seksuele behoefte.

what_fulvic_minerals_can_do_for_you

Fulvic Suur en Eksterme Sport

  1. Fulvic suur is ‘n ideale vervanging van kreatien, wat gewild is onder sportmanne en vroue wat aan ekstreme sportsoorte soos liggaamsbou deelneem, waar spiermassa en die bou en instandhouding daarvan van belang is. Kreatien verhoog uithou vermoeëns.
  2. Fulvic suur is nie kreatien nie. Alhoewel fulvic suur ‘n ideale vervanging van kreatin is, is dit sonder die skadelike effekte van kreatien in oormaat.
  3. Fulvic suur sal ook by uitdagende fisiese aktiwiteite,  die immuunsisteem ondersteun en inflamasie van spierooreising beveg.

Leaky-Gut-Syndrome-Development-Flow-Chart-Death-to-Diabetes.jpg.opt537x409o0,0s537x409

Fulvic suur en Gewigsverlies

Fulvic suur is ‘n onbekende, tog ‘n kritiese komponent waar gewigsverlies verlang word. Dit dien as ‘n “chelator” wat in die Mikrobiologie beskou word as “Chemical compound,  that reacts with metal ions, to form a stable water-soluble complex.

” Ione weer is ‘n elektries gelaaide atoom of molekule. Dit word as “gelaai” beskou omdat die getal elektrone nie gelyk is aan die getal protone in die atoom of molekule nie.  Atome kan ‘n positiewe of negatiewe lading benodig, gegewe die getal elektrone in ‘n atoom is of groter of kleiner as die getal protone in die atoom.

Fulvic suur, as ‘n natuurlike chelator, bind dan ander substansies aan sy molekulêre struktuur. Weens sy atoom struktuur, vind ander voedingselemente wat geëet word, bind daaraan en vervoer dan die voedingstowwe na al die selle in mens of dier se liggaam.

Wat dit in effek beteken is dat dit kosbehoeftes of “cravings” inhibeer wat te veel eet en of behoete tot oordadige eet verhoed.

CHEMICAL DIGESTION CARBOHYDRATES PROTEIN FATS NUCLEIC ACIDS
CHEMICAL DIGESTION CARBOHYDRATES PROTEIN FATS NUCLEIC ACIDS

Metabolisme

In eenvoudige beskrywing van “Metabolisme” kan wees die omskakeling van stysels, vette en proteien wat in die spysverteringstelsel verteer is, na energie wat die liggaam kan gebruik.

Enige fisiese aktiwiteit, verhoog die metabolisme. Die tipe metabolisme egter hang af van die tipe aktiwiteit.

 

dig-enzyme-benefits

Aërobiese en Anaërobiese verskille

  • Draf word as ‘n aërobiese  aktiwiteit beskou,
  • terwyl ‘n 100 meter resies, as ‘n anaërobiese aktiwiteit beskou word.
  • Aërobiese oefeningebeteken dat oefening gedoen word in die teenwoordigheid van suurstof.
  • Anaërobiese oefening of aktiwiteit vind in die afwesigheid van suurstof plaas.

benefits-of-humic-and-fulvic-acid-3-638

Opsommend en Algemeen

Daar is baie verwysings in die Literatuur oor die waarde van fulvic suur. Moeilik vir die persoon om die basiese van Fulvic suur in gewone taal te verstaan.

Opsommend doen Fulvic suur die volgende vir ‘n persoon;

Fulvic suur stel by inname miljoene voordelige mikrobes en ander chemiese en minerale komponente, tesame met ‘n bouquet van vetsure, hormone, vitamiene en spoorelemente en minerale, ketone en ook flavonoiedes vry. Studies bewys ook dat dit help met spysvertering, beter voedingssabsorpsie en verstadig ook die veroudering van selle.

7healthbenefitsoffulvic

Hier is 10 belangrike waardes van Fulvic suur.

  1. Vul Mineraal en Vitamientekorte aan
  • Mineraalopname vanuit die moderne dieët is n groot rede tot kommer en dra waarskynlik tot vele siektetoestande by.
  • Geneties Moduleerde Organismes asook moderne boerderypraktyke met chemiese kunsmis mag bydrae tot laer mineraal en vitamieninhoudelike in groente en vrugte wat te koop aangebied word. Hierdie produkte weens hul groei en versorgingspraktyke mag dus mineraaltekorte hê wat onvoldoende is vir ‘n gesonde diëet.
  • Die toestand mag selfs die mees gesondheidsbewuste persoon se dieët twyfelagtig maak wat glo hy neem genoegsame voedsel in. In die groente en vrugte se groeiprosesse is hul ook aan swaarmetale in skadelike pestisiedes, insektisiedes, onkruidbeheemiddels en kunsmatige kunsmis en ander toksiese stowwe blootgestel.
  • Groente en vrugte lyk wel mooi maar daar is twyfelagtige voedingswaardes in hul opname.
  • Essensieële mineraal en vitamientekorte mag lei tot haarverdunning, naelprobleme en naleverkleuring, gewigstoename, selfs gewigsverlies, lae energievlakke, swak algemene gesondheid, migraines en bloeddruk en bloedsuiker probleme.
  • Gehalte Fulvic suur bevat sowat 70 spoor en mineraalelemente wat noodsaaklik is vir die normale ontwikkeling van die selle van die liggaam. En inname mag dalk die hele spektrum van minerale en spoorelemente aan die gebruiker per dag verskaf.

antioxidants-can-reduce-risk-of-cancer-by-michael-mcnamara-3-638

2. Stimuleer Minerale Absorpsie

  • In plante lok en bind Fulvic suur molekules, asook gelaaide atome en maak hul gereed vir absorpsie by die plant se wortels. Dit help die plant om voedingstowwe na die plant se blare toe te neem vir fotosintese en die byprodukte, minerale en vitamiene terug na die plant se wortels.
  • Fulvic suur doen dieselfde vir die liggaam. Dit verhoog en bevorder die opname van voedingstolwwe vanuit die spysverteringskanaal.
  • Fulvic suur dien ook as ‘n draer van amino-sure, mienrale en vitamine van verteerde voedsel.
  • Om Fulvic suur as ‘n byvoedingsmiddel in te neem, verhoog dus die selle in die liggaam om minerale en vitamienopname te verhoog.
  • Beter opname van minerale en vitamienes behoort beter gesondheid in mens en dier se liggaam te kan fasiliteer, metaboliese funksies, spysverteringgesondheid en nutriente assimilasie.

3. Bevorder Spysvertering

Gastro en en vele ander spysverteringsprobleme, soos, diarree, konstipasie, “bloating” en ander ongesteldhede het twee faktore in gemeen.

  • Ongebalanseerde maagbakterie balanse
  • verkeerde eetgewoontes

Die versameling van skadelike bakterie in die spysverteringstelsel, kan lei tot voedselsensitiwiteit en ook IBS (Irritable Bowl Disease), wat op hul beurt na dodelike gesondheidsprobleme kan lei.

Fulvic suur help/voorkom hierdie toestand met elketroliete, probiotika, vetsure en spoorelemente, wat almal bydrae tot spysverteringgesondheid.

Sommige spysverteringsprobleme lei tot die ” Leaky Gut Syndrome.” Dit is ‘n toestand waar voedselpartikels deur die kolon in die bloedstroom penetreer en op hul beurt inflammasie en auto-immuunreaksies tot gevolg het.

Fulvic suur herstel normaliteit in die spysverteringstelsel, die minerale en vitamien-inhoudelike restoreer ook die funksies van die spysverteringstelsel, verbeter stresvlakke, verhoogde aptytregulering en hormoonbalanse.

AnaerobicDigestionParameters

 

(Om te voltooi)

4. Verhoog Energie vlakke

5. Stimuleer Immuunrespons

6. Voorkom Inflammasie

7. Verwyderings van Toksienes en Vrye Radikale

8. Verhoog Haar, Vel en Naelgesondheid

9. Bevorder Breinfunksies en Breingesondheid

10. Versnel spierbeserings en Wonde

 

3 Comments on “Fulvic Suur (Acid)”

  1. Baie dankie vir die interessante artikel. Ek het ‘n baie sensitiewe maagwand. Gebruik al 10 maande Kolostrum. Kan nie kruie gebruik nie. Kan ek Fulvic suur gebruik?

    Like

  2. Hi Weer. Se my asb. Hoe proe die fulvic van jou Pierre ? Hoekom ek vra is …ekt Rapha fulvite ( fulvic acid en dit is HORIBAAL SLEG.) hiers agente in N wat dit inbring saam die Rapha booster .ook als Vir die leaky gut. Maar ek is nie n piep as dit by meds kom nie maar dié bottle goed is n “killer” om im te kry. Is joune op n Ander metode geformuleer of iets? Ek kan n foto op Facebook messenger aanheg vir jou indien jy nog nie die produkte gesien het nie.
    Kan dit tog ni in n pil vorm kom nie ? Ek weet ja die slegte goed is mos normaalweg gesond vir jou.

    Like

Leave a comment