Bakterie in wonde
Goeie en skadelike bakterie word in die Literatuur beskrywe as eensellige organismes wat onder gunstige omstandighede baie vinnig kan vermenigvuldig.
Faktore van belang by bakterie
Is onder andere temperatuur, die Ph van die wond, suurstof, osmotiese druk en ook voedingstowwe. Bakterie, soos by alle ander vorms van lewe, is afhanklik van water.
Behandeling van wonde.
Wonde word behandel deur die ideale omstandighede waarin skadelike bakterie voortplant. Gebruik dus metodes wat bakterie se suurstof afsny, hul ideale temperatuur te verander, hul waterbehoeftes te ontwrig.
Suiker of sukrose in ‘n wond het n wesenlike invloed op die vermoë van bakterie om water op te neem. Wanneer die vermoë van bakterie om water op te neem ontwrig word, inhibeer dit die aanwas en groei van bakterie. Soos genoem, alle bakterie het vog as substraat nodig om te kan lewe en of voort te plant. Suiker verhoed dat bakterie water of vog genoegsaam kan opneem en dit is die rede waarom suiker in wonde gebruik word.
Suiker het ook verskeie antimikrobiese funksies.
Die beskrywing daarvan ‘n komplekse funksie en die beste verstaanbare beskrywing is in wonde ‘n hoë osmotiese druk veroorsaak.
Pierre van Niekerk ©
Hi there, I am battling with fybromyalgia. Do you have an medication to combat this disease. Please I an in constant pain
LikeLike
that is most likely caused by leaky gut, consider kindly colostrum probiotics fulvic acid en collagen with
LikeLike